Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Loft

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Vineyard Loft
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ns B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ns B

Was baie lekker.

Wat 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Dit is so rustig daar.

Tim F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim F

We had all 3 Vineyard Cottages and Shepherds for a family long weekend and used Vineyard as our base.

Denneboom really worked well for our get-together and that pool at Vineyard was great although if all the cottages were occupied by different groups the residents of the Loft cottage which is closest to the pool may find their privacy affected.

Christelle M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Dit was heerlik en rustig.

Die kinders het die swem en wilde diere vreeslik geniet. Die diens is uitstekend en ons kon net ontspan en lekker gesinstyd hê. Sal vir seker weer gaan kuier.

Theresa V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Ons het heerlik gekuier! Die verblyf was van uitstaande gehalte.

Liezl het ons baie vriendelik ontvang. Ons het selfs almal ‘n geskenkie ontvang. Die kothuis is pragtig!

Yolanda V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Puik!

Heerlike, rustige verblyf op die plaas met alles wat jy nodig het. Fantastiese uitsig. Sentraal geleë. Sal vir seker weer besoek.

Naomi F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi F

Stil en rustig, baie mooi uitsig, netjies. Pure plaas!

Die huisie was volledig toegerus, skoon, netjies en privaat met 'n heerlike plonspoel om in af te koel. Lekker wegbreek van die stad se gewoel. Asemrowend om wakker te word met al die verskillende wilde diere wat om en voor die huisie rond beweeg. Kan die blyplek definitief aanbeveel vir persone met kinders en persone wat lief is vir die wildlewe en ons sal beslis weer gaan. Dankie vir Willem en Lizel se gasvryheid.

Nicole R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Stylish, tranquil, safe, highly enjoyable.

I was very very impressed with my stay at Denneboom. The location is absolutely perfect. The view is brilliant! The accommodation itself is very clean, modern and unfussy. My stay with my parents was absolutely brilliant! Hope to go back soon.

Keith B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Baie vriendelike diens en en pure plaas rustigheid!

Ons het baie vriendelike diens ervaar en het die Vineyards Cottage baie geniet - als wat ons nodig gehad het. Die ligging was perfek om weg te kom van als wat besig is en ons was omring deur besonderse natuurprag wat gestrek het sover soos wat die oog kon sien. Ons sal vir seker weer terug keer. Die beddens was ook baie gemaklik - ons het soos klippe geslaap!

Lara V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Shepherd's Cottage was 'n stukkie hemel en Willem en sy span het so mooi na ons gekyk!

Ons kon nie vir beter gevra het nie! Ons was in Paarl vir 'n troue by Zonnevanger Venue, wat net 5 min in die pad af was. Alles by Oude Denneboom was net perfek, van die binnebraai op die koue Donderdagaand, tot die buite-bomabraai op die sonnige Saterdagmiddag, van die vroegoggend-mis oor die wingerde tot die laat-aande met rooiwyn voor die kaggel, van wakker word met wildebeeste onder die boom buite die kamervenster, tot die elande wat laatmiddag verbystap. Voel baie geseënd dat ons hierdie stukkie hemel kon ervaar!

Amanda F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Asemrowend lekker!

Watter asemrowende mooi plek! Smaakvol toegerus. Absoluut die gevoel van plaas. Beddegoed was kraakvars. Alles is daar wat jy moontlik sal nodig kry vir 'n gerieflike verblyf. 'n Besliste heerlike luilekker kuierplek met die bonus van lieflike wildlewe om te geniet.

Jantjie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jantjie J

Ideaal.

Dis iets anders, gerieflike huisie, in wildskamp op wingerdplaas.

Debra L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debra L

Fantastic spot.

Incredible experience cycling with the family while watching the wildlife. Highly recommend this place.

Adele W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Baie rustig, mooi en netjies.

Sal enige tyd teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Engela V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Dit was fantasties!

Die diens was uitstekend. Plek baie volledig toegerus en lekker privaat. Sal definitief weer daar gaan bly!

Thea R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R

Oude Denneboom is voorwaar 'n stukkie hemel. Die rustigheid, die natuurskoon en die hele plaasgevoel is so wonderlik.

Oude Denneboom is so goed en netjies uitgerus en voldoen aan al jou behoeftes. Ons was baie vriendelik ontvang. Elizabeth en Willem is baie gasvry. Die cottages is baie privaat. Die diere wat vryelik rondloop het net verder tot die wonderlike plaasgevoel gevoeg. Ons sal beslis weer gaan kuier op hierdie plaas.

Adele S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Baie gerieflik, mooi en stil.

Willem was ‘n baie aangename gasheer. Die plaas was lekker stil en naby genoeg om gou stad toe te gaan.

Claudine F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine F

Beautiful, scenic and peaceful.

It is the best place ever.

Jill D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill D

Beautifully appointed chalets in tranquil surrounds.

We hired both chalets as our whole family were together - 3 generations. Chalets are simply and tastefully furnished, very comfortable and well equipped. Willem and staff friendly and helpful. Inside braais as well as fire pits are provided at each chalet. The swimming pool is shared by all 3 chalets. The setting amidst the vineyards is beautiful, very quiet, peaceful with lots of bird life. Paarl and the winelands are close by. We had a very happy stay.

Basil P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil P

It was awesome...can't wait to get out there again.

Oude Denneboom is a great place for both family and personal time outs. Willem is a great guy, friendly and most welcoming. I think that's one of the things that keeps me going back.

Wynand P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Absoluut amazing!

Wens ons kon langer gebly het. Amazing mense en die plek was super duper skoon en modern. Als wat jy nodig het, tot koue bier in die yskas! Thumbs up, 20 uit 10.

Ester P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester P

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Akkommodasie baie netjies en gerieflik.Definitief die moeite werd, veral as daar klein kindertjies saam reis.

Laurene S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurene S

Uitstekende verblyf.

Die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig mag kry en was silwerskoon. Die gasheer, Willem is baie vriendelik en hulpvaardig en ons het heerlik tussen die wingerde en wilde diere gebly.

Angelique B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B

Neat and beautiful lay-out.

We had a lovely stay at Oude Denneboom. The cottages spoke of good taste and we enjoyed all the little special touches. Crisp linen and well laid-out amenities added to the comfort. We enjoyed relaxing walks in the vineyard and sample the wind and olive oil. All in all wonderful and to be recommended.

Eddy S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy S

Lovely place with all the privacy. Lots of space. Outstanding view at the mountains and the vineyards.

Kitchen was big. Only the splash pool was a bit small and very cold. As it is on a farm there were lots of flies. A good flyswatter would be very useful. Hosts are very friendly and helpful. Willem even showed us how they pick the grapes.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek met baie privaatheid. Baie ruimte. Uitstekende uitsigte oor die berge en wingerde.

Kombuis was groot. Net die plonspoel was bietjie klein en baie koud. Aangesien dit op 'n plaas is, was daar baie vlieë. 'n Groot vliegplak kan baie hulpvaardig wees. Gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Willem het selfs vir ons gewys hoe hulle die druiwe pluk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hannelie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R

Baie lekker gebly.

Ons verblyf was heerlik en die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Willem A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Klein stukkkie hemel, so mooi en rustig!

Dit was vir ons rêrig baie lekker. Ons sal definitief weer gaan, die kinders het die oopte en rustigheid geniet en al die diere. Dit was rêrig lekker. Baie vriendelike personeel veral Sarie, sy't ons dogtertjie so spesiaal laat voel en was so oulik met haar. Was heerlilk!

Charlotte V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Eenvoudig onbeskryflik lekker - rus vir die siel.

Hier kan mens sommer vir 'n hele week kom bly. Alles is mooi skoon en goed toegerus. Die wenner is die wyn wat mens teen 'n goeie prys kon koop wat reeds in die huisie was. Die kaggel in die leefarea is die grootste pluspunt. So bly daar is geen TV beskikbaar nie. Ons as gesin is gedwing om gehaltetyd saam deur te bring om die vuur. Uitsig is soos 'n prentjie.

Marietjie S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Hemel op aarde!

Definitief die 4-ster-gradering werd! Al ons verwagtinge is oorskry! Fantastiese ligging, aandag aan detail en kwaliteit binnekant. Fantastiese stil en veilige hawe omring met wingerde, olyfbome en wild wat op jou voorstoep kom water drink! Ek gaan beslis weer - waarde vir jou geld en eienaars met 'n passie vir kliëntediens!

Anita V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Die beste wegbreek naweek nog.

Pragtige omgewing. Afgesonder. Wilde diere. Uitstekende verblyf. Onvergeetlik!

Tineke W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke W

Rustige wegbreek.

Die perfekte plekkie tussen wingerde en wild op net te rus en tyd met jou gesin deur te bring.

Veronica D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D

Asemrowend!

Wat 'n pragtige plek! Die huisie is mooi en smaakvol binne, met alles wat mens benodig. Daar is vensters reg rondom sodat jy heeltyd die eindelose natuurskoon buite kan geniet. Jy kan selfs soms van die diere sien verbyloop! Ons sal beslis terug wees!

Retha H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Ons het die Boland besoek.

Ons het baie lekker gebly, veral die heerlik kaggelvuur saans en die wild wat om die huis wei.

Elizabeth Maria V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria V

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly weg van al die geraas van die stad/dorp. Die wildlewe was 'n lekker bonus. Vir 'n gesin is dit ook die ideale plek om te bly omdat die kinders lekker buite kan speel.

Erna O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Besonders!

Ons verblyf by Oude Denneboom was werklik onvergeetlik. Die kothuisie is baie gemaklik en ten volle toegerus, en hul aandag aan detail is uitsonderlik. Dit was die perfekte, rustige verblyf vanwaar ons Franschhoek, Stellenbosch en Paarl kon verken, en ons kon saans huistoe kom, onder die sterre sit en 'n glasie plaaslike wyn drink by 'n vuurtjie of langs die swembad. Die ervaring om in die reservaat rond te stap en die diere te sien wat tot by die kothuisie kom was regtig besonders. Sal beslis weer kom kuier en volgende keer ons gesinne saam bring om die ervaring met hulle te deel!

Jacobus J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Verblyf uit die boonste rakke!

Die verblyf by Oude Denneboom was uit die boonste rakke. Ons klein kindertjies was verskriklik ingenome met die diere wat daar rondgeloop het. Die rustigheid van die omgewing het weer die batterye lekker herlaai. Oude Deneboom sal ons verseker weer sien.

Michael J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Geniet die stilte van die natuur!

5-ster verblyf tussen die wingerde met wild op jou voorstoep. Baie netjies en ruim eenheid. Goed versorg en prakties ingerig. Ligging is omtrent 12 km vanaf Paarl, maar steeds maklik bereikbaar. Ons kom kuier weer!

Sanja V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja V

Ons het ons verblyf baie geniet.

Dis 'n lekker plek om te bly.

Este M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este M

Rustige en mooi natuur, maar verblyf kort bietjie aandag.

Heerlike plek om by te kom rus na 'n dag uit in die Kaap. Huisies kort egter bietjie onderhoud, veral die mure. Kan ook meer intens skoongemaak word veral teëls, storte en dakke van spinnerakke. Sal beslis weer gaan kuier daar!

Vineyard Loft se terugvoer

Goeie dag Este,

Baie dankie vir julle terugvoer. Gedurende jul verblyf het julle slegs positiewe kommentaar gehad en niks van die bostaande probleme genoem nie. Ek kan nie sê dat ek nie teleurgesteld is nie. Ons sou graag die geleentheid wou hê om enige probleem sommer dadelik uit te sorteer, voordat dit op 'n forum gedeel word. Dit is vir ons uiters belangrik dat gaste wat hier oorbly, gelukkig is gedurende hulle verblyf, maar ook na die tyd wanneer hul daaroor terug dink. Indien julle nog enige ander terugvoer het, voel asb vry om ons direk daaroor te kontak.

Baie dankie dat julle hier oorgebly het, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete,
Willem de Waal

Vineyard Loft
Anna M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Dit was uitstekend!

Ons het vir drie nagte gebly en hoop om Oude Denneboom weer te besoek.

Lize B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

'n Juweel vir besige stadsmense ... om rustige en kwaliteit tyd saam met die gesin en vriende te spandeer.

Vir enige persoon wat op soek is na rustigheid, kwaliteit tyd saam met gesin en vriende, is hierdie die regte plek. Daar is geen televisie nie. Dit het ons tieners gedwing om elke aand saam met ons om die kaggelvuur te kuier en gesels, selfs hulle het na die eerste aand se lekker kuier nie meer die televisie gemis nie. Aan luuksheid onderbreek hierdie plekkie glad nie en ons was beïndruk met alles wat tot ons beskikking was! Dan iets wat geld nie kan koop nie, is die wonderlike uitsig van die berge, die pad wat ons elke dag moes ry kronkel deur die wingerde, die elande, sebras en blouwildebeeste wat elke oggend tot by ons huisie gekom het. Geen geld in die wêreld kan dit koop nie! Een woord vir ons ondervinding: Onvergeetlik!

Este M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M

Heerlik ontspan na 'n dag uit in die area!

Baie rustig en heerlike spasie vir die kinders om fiets te ry en te speel. Ons het elke dag van die wild gesien sommer naby aan die verblyf en heerlik gestap tussen die wingerde. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Flores V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flores V

Awsome and very relaxing, great location for a wonderful outdoor experience.

Oude Denneboom was an awesome and wonderful experience. The farm and wildlife are very relaxing and the geographic location is basically in the middle of the Boland, so there are places galore to explore.

Sandra M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Ons het die naweek baie geniet.

Die verblyf was veilig en goed toegerus. Ons het die mooiste bos rose gekry van die gasvrou! Die bonus was die swembad waar ons kon afkoel met die mooiste uitsig. Die rustigheid en wild wat om die huis wei was pragtig en ons batterye is gelaai. Wens ons kon langer bly; sal so graag weer wou kuier.

Henriette R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette R

Die huisie is goed toegerus en die omgewing pragtig!

'n Heerlike wegbreeknaweek.

Christo S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Rustig, kalm en baie goeie waarde vir geld.

Ons het ons verblyf baie geniet in die rustige en pragtige verblyf. Sal verseker met die familie ook nog daar gaan kuier!

Antoinette Lourens L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Lourens L

Baie aangename, skoon en luukse verblyf.

Die gasheer was besonder vriendelik en baie hulpvaardig. Daar is gereeld baie hout gebring, want dit was baie koud en ons het vir vier dae aaneen vuurgemaak! Die plek is baie mooi toegerus met goeie kombuisware, linne, ens. Dis 'n klas plek dié.

Marike C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C

We had a brilliant time!

A beautiful place in Paarl, great location, very safe.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg--pad, Denneboom Plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA643ad21b248190bf8c0c588e7a8d90fccafa5ae1da6f961f14c41885859bacd518082bed7f38029b74ed90dda0bbf4a69ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Paardeberg Road Denneboom Farm 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.627163211788 18.870259166782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang