Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ns B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Was baie lekker. Wat 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Dit is so rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

We had all 3 Vineyard Cottages and Shepherds for a family long weekend and used Vineyard as our base. Denneboom really worked well for our get-together and that pool at Vineyard was great although if all the cottages were occupied by different groups the residents of the Loft cottage which is closest to the pool may find their privacy affected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Dit was heerlik en rustig. Die kinders het die swem en wilde diere vreeslik geniet. Die diens is uitstekend en ons kon net ontspan en lekker gesinstyd hê. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Ons het heerlik gekuier! Die verblyf was van uitstaande gehalte. Liezl het ons baie vriendelik ontvang. Ons het selfs almal ‘n geskenkie ontvang. Die kothuis is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Puik! Heerlike, rustige verblyf op die plaas met alles wat jy nodig het. Fantastiese uitsig. Sentraal geleë. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Stil en rustig, baie mooi uitsig, netjies. Pure plaas! Die huisie was volledig toegerus, skoon, netjies en privaat met 'n heerlike plonspoel om in af te koel. Lekker wegbreek van die stad se gewoel. Asemrowend om wakker te word met al die verskillende wilde diere wat om en voor die huisie rond beweeg. Kan die blyplek definitief aanbeveel vir persone met kinders en persone wat lief is vir die wildlewe en ons sal beslis weer gaan. Dankie vir Willem en Lizel se gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole R
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Stylish, tranquil, safe, highly enjoyable. I was very very impressed with my stay at Denneboom. The location is absolutely perfect. The view is brilliant! The accommodation itself is very clean, modern and unfussy. My stay with my parents was absolutely brilliant! Hope to go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie vriendelike diens en en pure plaas rustigheid! Ons het baie vriendelike diens ervaar en het die Vineyards Cottage baie geniet - als wat ons nodig gehad het. Die ligging was perfek om weg te kom van als wat besig is en ons was omring deur besonderse natuurprag wat gestrek het sover soos wat die oog kon sien. Ons sal vir seker weer terug keer. Die beddens was ook baie gemaklik - ons het soos klippe geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Shepherd's Cottage was 'n stukkie hemel en Willem en sy span het so mooi na ons gekyk! Ons kon nie vir beter gevra het nie! Ons was in Paarl vir 'n troue by Zonnevanger Venue, wat net 5 min in die pad af was. Alles by Oude Denneboom was net perfek, van die binnebraai op die koue Donderdagaand, tot die buite-bomabraai op die sonnige Saterdagmiddag, van die vroegoggend-mis oor die wingerde tot die laat-aande met rooiwyn voor die kaggel, van wakker word met wildebeeste onder die boom buite die kamervenster, tot die elande wat laatmiddag verbystap. Voel baie geseënd dat ons hierdie stukkie hemel kon ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Asemrowend lekker! Watter asemrowende mooi plek! Smaakvol toegerus. Absoluut die gevoel van plaas. Beddegoed was kraakvars. Alles is daar wat jy moontlik sal nodig kry vir 'n gerieflike verblyf. 'n Besliste heerlike luilekker kuierplek met die bonus van lieflike wildlewe om te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg--pad, Denneboom Plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA643ad21b248190bf8c0c588e7a8d90fccafa5ae1da6f961f14c41885859bacd518082bed7f38029b74ed90dda0bbf4a69ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Paardeberg Road Denneboom Farm 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.627163211788 18.870259166782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang