Dennebosch Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik & gerieflik.
Corrie W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Neo S - Jul 2024
Algehele gradering
The stay was very good.
Eric H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic value for money.
Carien J - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies gemaklik.
Izak B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Tshepang P - Aug 2024
Algehele gradering
Cold.
Tseleng N - Jul 2023
Algehele gradering
It feels like a home away from home.
Anzele V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende oorblyfasiliteit.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer die positiewe resensie.
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelloflike lekker plekkie na 'n reis vol teëspoed tot daar.
Raquel A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Thnak you for staying with us. Hope to see you again. Greetings Dennebosch
Andries B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation for a one night.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Hi Merlene.
We are busy replacing the lights.
We apologize for not having it ready with your recent visit.
Ronel K - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike plekkie.
Leslie S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Good thanks.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Wimpie D - Aug 2023
Algehele gradering
Good for overnight stay.
Annelize P - Feb 2023
Algehele gradering
Buite meubels vuil, geen diefwering of veiligheidshek.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Jammer dat jou verblyf nie na wense was. Ons het net kamers met badkamer, dit is nie selfsorg eenhede. Daar was en is nog gaste en kan ek ongelukkig nie hulle as verhoed. Ons het nog geen gas gehad wat onveilig gevoel het. Dit is dalk iets om te vra wanneer jy weer bespreek.
Bevan T - Nov 2022
Algehele gradering
Very neat clean and cosy. Thanks!
Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
It was a great overnight stay.
Robin W - Sep 2022
Algehele gradering
Good.
John Henry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker netjiese plek.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ntsatsi N - Jan 2022
Algehele gradering
We had a great stay.
Rudy V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met enige vrae.
Lizel E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Juan Peter H - Okt 2021
Algehele gradering
Was net een aand daar, moes reël om baie laat my sleutel te kry, maar was vriendelik gehelp.
Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
Hassle-free.
Christie S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Word opreg waardeer.
Nico B - Jun 2021
Algehele gradering
Die gasvrou was vriendelik en alles was reg.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Jammer om te lees van geraas. Ongelukkig is al die gastehuise op hoofroete.
Waldo K - Aug 2021
Algehele gradering
Beddens baie gemaklik.
Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig,vriendlike mense
Sonja Y - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulik!
Alma S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker slaapplek.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle by Dennebosch kom oornag het. Hoop om julle weer eendag te kan ontvang.
Getrude M - Des 2019
Algehele gradering
Good service.
Eugene C - Des 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om julle re ontmoet. Sien uit om julle weer te sien.
Geseende Kersfees en Voorspoedige 2019.
Riaan N - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker dankie.
Dennebosch Guest House se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om jou weer hier te ontvang.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang