Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennebosch Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Dennebosch Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Netjies, gemaklik & gerieflik.

Dit was heel voldoende vir een aand se oorbly, baie netjies & gemaklik. Sal vir seker weer oorbly.

Corrie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie W

Baie baie lekker.

Dankie julle. Ons het baie lekker gekuier. My hond ook. Ek kan dit regtig aanbeveel. Dankie julle.

Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R

Pragtig en netjies.

Alles wat ons nodig gehad het. Enigste klagte was die geraas van die trokke deur die nag aangesien die gastehuis op die hoofpad deur Senekal geleë is. Behalwe dit, sal ons dit definitief aanbeveel.

Neo S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo S

The stay was very good.

My stay was good and up to the standard that I expected.

Eric H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H

Fantastic value for money.

Welcomed by owner who took her time to make us feel at home. Accommodation is clean, comfortable, and equipped with everything needed for an overnight stay.

Carien J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J

Netjies gemaklik.

Gemaklike plekkie. Goeie diens.

Izak B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak B

Gerieflik en bekostigbaar.

Akkommodasie was gerieflik.

Tshepang P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepang P

Cold.

Just normal, but it was cold.

Tseleng N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseleng N

It feels like a home away from home.

Dennebosch host treated us well. Warmly welcomed us and breakfast was top-notch service. Really enjoyed ourselves.

Anzele V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzele V

Uitstekende oorblyfasiliteit.

Vriendelikste en beste diens nog by 'n gastehuis.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer die positiewe resensie.

Dennebosch Guest House
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Wat 'n ongelloflike lekker plekkie na 'n reis vol teëspoed tot daar.

Die einaars, Jurie en Christel, het uit hulle pad gegaan om 'n fantastiese ervaring te verseker. My voertuig het batteryprobleme opgetel en Jurie het verseker dat ons veilig kan voortgaan met ons reis, nadat ons weg is tot gebel om te hoor of alles nog goed gaan. ek sal verseker weer daar gaan oornag dis min dat gastehuiseienaars vriende word. Baie dankie vir die gasvryheid.

Raquel A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel A

Beautiful and comfortable.

Amazing rooms, friendly and helpful. Comfortable stay.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Thnak you for staying with us. Hope to see you again. Greetings Dennebosch

Dennebosch Guest House
Andries B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Awesome accommodation for a one night.

They should consider emergency lights in the accommodation rooms as they had a 3-hour load shedding time scheduled from 17:00 to 20:00pm.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Hi Merlene.
We are busy replacing the lights.
We apologize for not having it ready with your recent visit.

Dennebosch Guest House
Ronel K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Gerieflike plekkie.

Dennebosch is baie netjies. Perfek vir 'n nag se oorbly. Die lugverkoeling is 'n pluspunt. Indien jy iets ekstra benodig soos 'n braaier, is die mense baie behulpsaam en help graag. Sal dit definitief aanbeveel.

Leslie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie S

Lekker.

Ons het lekker gebly, was baie stil en rustig. Ons kon net nie die TV aan die gang kry nie. Die hoeke van die stort kon skoner gewees het en die wasbakkrane was los. Verder was dit 'n lekker oorslaap. Die restaurant daar naby was uitstekend.

Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Good thanks.

Good thanks, no problems.

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker gekuier!

Saam met die eienaar en die se man en hulle gaste van Nelspruit lekker stories vertel en gehoor!

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wimpie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D

Good for overnight stay.

Noise from main road a bit disturbing. Fridge not cooling properly.

Annelize P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize P

Buite meubels vuil, geen diefwering of veiligheidshek.

Daar is geen opwasbak in die kamer nie, slegs in die badkamer. Die area was nie baie skoon nie. Die stoel en tafel buite was vol as. Daar was geen diefwering voor die venster of veiligheidshek voor die skuifdeur nie.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Jammer dat jou verblyf nie na wense was. Ons het net kamers met badkamer, dit is nie selfsorg eenhede. Daar was en is nog gaste en kan ek ongelukkig nie hulle as verhoed. Ons het nog geen gas gehad wat onveilig gevoel het. Dit is dalk iets om te vra wanneer jy weer bespreek.

Dennebosch Guest House
Bevan T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan T

Very neat clean and cosy. Thanks!

Had a good night sleep. Thanks.

Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

It was a great overnight stay.

It was a great overnight stay.

Robin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W

Good.

Pleasant landlady, good parking, rooms tidy and comfortable. Will visit again.

John Henry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry B

Baie lekker netjiese plek.

Dennebosch was baie lekker dit was skoon en netjies, sal dit beslis aanbeveel.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Dennebosch Guest House
Ntsatsi N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsatsi N

We had a great stay.

The place is amazing and refreshing. Even ended up extending my stay.

Rudy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy V

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met enige vrae.

Baie veilig en netjies. Kan definitief aanbeveel.

Lizel E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel E

Rustig.

Dit was baie gerieflik gewees.

Juan Peter H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Peter H

Was net een aand daar, moes reël om baie laat my sleutel te kry, maar was vriendelik gehelp.

Die plekkie sit op die hoofpad deur Senekal, dis mooi en mens voel dadlik tuis, die mense van die plek is so vriendelik en as ek weer moet teruggaan sal ek my pad terug na die plekkie vind. Sakpaspryse en 'n sagte bed, wat meer wil 'n mens hê.

Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Hassle-free.

Beautiful place. Friendly hosts. Clean, neat, affordable. Excellent overall.

Christie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Baie aangenaam.

Uiters gasvrye mense. Baie smaakvol-toegeruste kamers. Privaat, gesellig en stylvol.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Word opreg waardeer.

Dennebosch Guest House
Nico B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Die gasvrou was vriendelik en alles was reg.

Net moeilik om te slaap met die verkeer.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Jammer om te lees van geraas. Ongelukkig is al die gastehuise op hoofroete.

Dennebosch Guest House
Waldo K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Waldo K

Beddens baie gemaklik.

Baie geraas deur die nag weens die ligging van Dennebosch gastehuis wat teen Senekal se hoofstaat lê. Sal ongelukkig nie weer by Dennebosch wil oornag nie.

Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Rustig,vriendlike mense

Sal beslis weer da gaan kuier,skoon en netjiese kamers,mens voel sommer tuis da.

Sonja Y - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y

Baie oulik!

Ons was vriendelik ontvang en die is kamer is goed ingerig. Ons kon net nie TV kyk nie, want die Open View was geblok. Definitief 'n plek wat ons sal aanbeveel!

Alma S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Lekker slaapplek.

Goed versorgde gastehuis, skoon, gerieflik, mooi, lekker geslaap na 'n lang dag.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Dennebosch kom oornag het. Hoop om julle weer eendag te kan ontvang.

Dennebosch Guest House
Getrude M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Getrude M

Good service.

The customer service was great.

Eugene C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Was baie aangenaam.

Ons was in Senekal vir 'n troue en Dennebosch het ons baie welkom laat voel.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle re ontmoet. Sien uit om julle weer te sien.
Geseende Kersfees en Voorspoedige 2019.

Dennebosch Guest House
Riaan N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Dit was baie lekker dankie.

Kamer baie skoon, al die geriewe wat nodig is, lekker geslaap.

Dennebosch Guest House se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om jou weer hier te ontvang.

Dennebosch Guest House
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtLV4h60rUAPn0eDh5HgDLOAhcvTuhnAaNHlXcu6oKDloWja5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3214585 27.6150152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang