Dennebosch Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dennebosch Guest House bied gehalte-verblyf in Senekal in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as gerieflike oornagverblyf. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Dié gastehuis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is gratis WiFi en 'n speelarea vir kinders.
Daar is 4 houthuise waarvan A, B en C elk 'n dubbelbed het en D 2 enkelbeddens het. Elke houthuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n tuin waar gaste rustig kan ontspan na 'n lang dag se reis. Ontbyt kan bestel word deur Wimpy en dit word gratis afgelewer by die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Dennebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Senekal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang