Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennebosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennebosch Guest House bied gehalte-verblyf in Senekal in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as gerieflike oornagverblyf. Dit is naby talle winkels en restaurante.

Dié gastehuis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is gratis WiFi en 'n speelarea vir kinders.

Daar is 4 houthuise waarvan A, B en C elk 'n dubbelbed het en D 2 enkelbeddens het. Elke houthuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n tuin waar gaste rustig kan ontspan na 'n lang dag se reis. Ontbyt kan bestel word deur Wimpy en dit word gratis afgelewer by die gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ronel L
5.0
Netjies, gemaklik & gerieflik. Dit was heel voldoende vir een aand se oorbly, baie netjies & gemaklik. Sal vir seker weer oorbly.
Apr 2024
Neo S
Saam met lewensmaat
4.8
The stay was very good. My stay was good and up to the standard that I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Eric H
Saam met lewensmaat
4.6
Fantastic value for money. Welcomed by owner who took her time to make us feel at home. Accommodation is clean, comfortable, and equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Carien J
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies gemaklik. Gemaklike plekkie. Goeie diens.
Apr 2024
Izak B
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik en bekostigbaar. Akkommodasie was gerieflik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Dennebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtLV4h60rUAPn0eDh5HgDLOAhcvTuhnAaNHlXcu6oKDloWja5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 5 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3214585 27.6150152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang