Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennecres 4

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ninon R
1 nag
5.0
Aug 2024

Gemaklik en tevrede. Ons het lekker warm geslaap. Die omgewing is stil en ons het ook baie veilig gevoel. Het niks meer nodig gehad behalwe miskien klein handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles wat nodig was, was beskikbaar, dankie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle Nola G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great accommodation for an overnight stay. We literally just wanted a place to stay for an overnight stay and it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
1 nag
5.0
Mei 2024

Aangenaam, veilig, skoon, netjies. Ons het baie gerieflik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe een kamer het nie 'n elektriese kombers gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike! So lekker gebly! Die gaafste mense en die mooiste kamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie dankie vir die lekker kuier. Dankie vir die lekker kuier. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal weer kom! Alles wat jy nodig het. Rustige en stil omgewing en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carami S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelike en behulpsame eienaars, geskikte plekkie vir ontspan. Dit was goed vir my siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41872dcd2c767d5d19b350f68c546d9342d610f7d6379d7c4ba41e62c7f5ccfb8353fe7f1b6d152d3dc43ef5028cdb55d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang