Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennecres 4

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Dennecres 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ninon R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon R

Gemaklik en tevrede.

Ons het lekker warm geslaap. Die omgewing is stil en ons het ook baie veilig gevoel. Het niks meer nodig gehad behalwe miskien klein handdoeke.

Annita D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annita D

Alles wat nodig was, was beskikbaar, dankie.

Baie lekker gebly, dankie.

Izelle Nola G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle Nola G

Great accommodation for an overnight stay.

We literally just wanted a place to stay for an overnight stay and it was perfect.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jacques D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Baie lekker gebly. Baie dankie!

Annette L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Aangenaam, veilig, skoon, netjies.

Ons het baie gerieflik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe een kamer het nie 'n elektriese kombers gehad nie.

Ann L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L

Heerlike!

So lekker gebly! Die gaafste mense en die mooiste kamers!

Cornel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Baie dankie vir die lekker kuier.

Dankie vir die lekker kuier. Ons sal definitief weer kom.

Linda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Sal weer kom!

Alles wat jy nodig het. Rustige en stil omgewing en vriendelike mense.

Carami S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carami S

Baie vriendelike en behulpsame eienaars, geskikte plekkie vir ontspan.

Dit was goed vir my siel.

Kugan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kugan P

Exactly what we needed. They even went the extra mile in accommodating me.

Was cosy and pleasant.

Jonathan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan L

Uitstekend.

Die verblyf was aangenaam en regtig 'n goeie wegbreek vanaf die stad.

Dennecres 4 se terugvoer

Middag,
Was vir ons 'n plesier om julle hier te kon huisves.
Julle kan gerus weer so maak.

Dennecres 4
Danielle J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danielle J

Veilig, aangenaam.

Baie aangenaam. Gasheer en gasvrou baie tegemoetkomend. Het goed in vrieskas gestoor.

Carleon P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleon P

It was very very nice and I would go again anytime.

The host was very nice and friendly, and the room is pretty and cozy.

Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Die kuier was baie genotvol in die rustige dorpie Ceres.

Ons het baie lekker gebly by Dennecres 4 in Ceres. Die akkommodasie was goed en die gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en het ons goeie raad gegee oor besienswaardighede en dinge om te doen in die omgewing.

Ryan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H

Very pleasant stay.

Our technicians had nothing but good things to say about the place. We will certainly use it in the future if the need arises.

Kaylin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylin S

Netjies. Mooi en rustig. Stilbuurt.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Ons het ons kuier geniet. Plekkie is super netjies en so, so mooi! Ek sal beslis weer terug gaan. En kan die plekkie beslis aanbeveel.

Alfred B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred B

Fantastic.

Beste plek ooit. Sal weer daar oornag.

Dennecres 4 se terugvoer

Baie dankie, veilig reis.

Dennecres 4
Lionel H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel H

Baie oulike verblyf. Goed ontvang.

Sou graag DSTV kanaal soos KykNet en Sport wou gehad het. Daar was nie aanwysings van hoe die TV werk nie. 'n Handvatsel aan die binnekant van die toiletdeur sal nogal handig wees - net 'n aanbeveling.

Wiaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan B

Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Ons was daar vir tennis toernooi. Ons het baie lekker gebly.

Dennecres 4 se terugvoer

Was baie lekker om julle hier te kon ontvang.
Dankie

Dennecres 4
Nikiwe P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe P

Breathtaking.

We got an extremely warm welcome from the owners and immediately we felt like we have arrived home. The room was everything we wanted and more. The load shedding was prepared for. The everyday breakfast kit was amazing with very tasty rusks. We really had a great time. We planning to go back again next year.

Dennecres 4 se terugvoer

Thank you, looking forward to your next visit.

Dennecres 4
Japie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie G

Baie netjies en gerieflik ingerig.

Behulpsaamheid en vriendelikheid van gasvrou en gasheer was besonders.

Dennecres 4 se terugvoer

Dankie, dit was baie lekker om julle hier te kon huisves.

Dennecres 4
Chanwill D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanwill D

It was great.

I love the place, beautiful.

Wessel H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H

Voldoen ten volle aan my behoeftes.

Sien sterre.

Kurt F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F

Clean, friendly and comfortable.

The owner sent a message of thanks via email which was highly appreciated as the staff also didn't not make a secret of their stay being extremely enjoyable and the owners being extremely friendly and very pleasant people.

Nadine H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Ons kon vinnig koffie drink en beskuit eet voor ons vir die troue vertrek wat alles vir ons in die kamers beskikbaar was asook ander oulike goedjies soos yogurt en muesli. Ons moes vroeg huis toe ry en kon maklik sleutels teruggee. Was baie skoon en mooi kamers. Een ding wat ek wel sal voorstel is om 'n bordjie te kry met die gastehuis se naam op dat mense weet dat hulle by die regte plek is.

Deon S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Gasvryheid fantasties.

Netjies, fasiliteite tot jou beskikking, gasvrou en gasheer altyd bereid om te help waar moontlik.

Dennecres 4 se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete

Dennecres 4
Giesela U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giesela U

Gerieflik. Stil. Netjies. Billik.

Sal dit beslis aanbeveel. Kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.

Dennecres 4 se terugvoer

Baie dankie.

Dennecres 4
Albertus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D

Dit was 'n baie aangename tyd. Was saam 'n vriend daar.

Dit is my heel eerste besoek aan Ceres. Ek was nog nooit daar nie en sal beslis weer 'n draai maak. Het dit baie geniet. Des en Natasha is pragtige mense.

Morné L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné L

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs. Die kamer was skoon, netjies, ruim, stylvol en baie goed toegerus.

Dennecres 4 se terugvoer

Baie dankie.

Dennecres 4
Christoff O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff O

Gerieflik, netjies.

Netjiese plek in 'n goeie area.

Lisa V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Hartlike ontvangs, bly vir onderdakparkering agter ’n stewige hek.

Privaatheid ontbreek. Die venster kyk uit op die straat en die huis se voordeur is net langs die gastehuis se deur. Ons moes die hele tyd die gordyne toehou sodat verbygangers in die straat nie kan insien nie. Kantgordyne sou hier ’n groot verskil gemaak het.

Jana G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Heerlik dankie!

Dit was pragtige verblyf!

Ac S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ac S

Veilig en skoon.

Beveel dit beslis aan.

Tamlyn F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn F

Relaxing.

Very friendly lady. Very nice and quiet place. Neat and tidy

Charles S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Welcoming hosts.

Arranged braai equipment for us.

Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41872dcd2c767d5d19b350f68c546d9342d610f7d6379d7c4ba41e62c7f5ccfb8353fe7f1b6d152d3dc43ef5028cdb55d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang