Dennecres 4
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres geleë. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr.
Verblyf word in 2 gastekamers op die eienaar se perseel aangebied.
Dennecres Gastekamer 1 het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Dennecres Gastekamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Albei kamers het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, mikrogolfoond, elektriese komberse, lugversorging en 'n TV met Netflix.
'n Droë ontbyt word daagliks voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.
Doendinge en besienswaardighede in Ceres sluit Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Kersieplaas, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry, en uitstappies op die oorspronklike treine van die Ceres Rail Company.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Des Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Dennecres 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap