Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennecres 4

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R792 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennecres 4 is ideaal geleë in 'n stil woonbuurt in die skilderagtige dorpie Ceres. Die eiendom is 900 m vanaf Ceres-hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr.

Verblyf word gebied in 2 gastekamers wat op die eienaar se perseel geleë is.

Die Dennecres Gastekamer 1-kamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, toilet en wasbak.

Die Dennecres Gastekamer 2 is toegerus met 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Albei kamers beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, mikrogolfoond, elektriese komberse, 'n waaier, lugversorging en 'n TV met Netflix.

'n Droë ontbyt word daagliks voorsien. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge om in Ceres te beleef sluit in Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry en toer deur die area op die outentieke treine van die Ceres Rail Company.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Dennecres 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennecres 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41872dcd2c767d5d19b350f68c546d9342d610f7d6379d7c4ba41e62c7f5ccfb8353fe7f1b6d152d3dc43ef5028cdb55d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang