Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Dennehof Farm Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cassidy E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy E

Dit was fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was amazing en die plekkie self was so en terselfdertyd baie rustig.

Anton D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Perfect for a quiet getaway in nature.

Staying at Dennehof Farm Guesthouse was a delightful experience! The cottage was well-equipped with everything we needed, making it feel like a home away from home. The spacious bed was a wonderful bonus, ensuring a restful night's sleep. What truly made the stay special, though, was the breathtaking view—absolutely stunning! The surrounding gardens were beautifully maintained, adding to the peaceful and relaxing atmosphere. Perfect for a quiet getaway in nature. Would highly recommend!

Shayna -wells S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayna -wells S

It was wonderful, relaxing and we enjoyed the stunning views around us.

It was a wonderful experience! Rosy Glow Cottage is cosy and the surroundings are beautiful.

Martin R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

‘n Moet-besoek plekkie!

Dennehof is ‘n besonderse mooi plek. Die uitsig oor die plaas en dam is ongelooflik. 5 Sterre is eintlik te min om te gee, alles was netjies en skoon. My seuntjie het die plaas vreeslik geniet. Hy kon nie genoeg van die perde, skape en katjies kry nie. Ons sal beslis weer Dennehof besoek.

Toy N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Asemrowend en verfrissend.

Ons het gebly, net te kort. Die uitsig is asemrowend, die huisie pragtig.

Neil L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Baie lekker verblyf, netjies en veilig.

Rus in Vrede: Maart 2024.

Madri L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri L

Gerieflik en pragtige blyplekkie.

Baie mooi plekkie met die mooiste uitsig oor die Theewaterskloofdam. Huisie het alles wat mens nodig het en die binne braai is heerlik in die koue weer! Hoogs tevrede en kom definitief weer.

Elouise H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise H

Lekker plekkie. Binnebraai was lekker vir die vreeslike koue.

Aangename plekkie. Binnebraai het plek warm gemaak, was ysig koud.

Betsie E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E

Pragtigste huisie met 'n baie mooi uitsig op die dam. Mooi skoon en goed toegerus. Niks gekort nie. En selfs mooier as op die foto's. So rustig en ons het heerlik ontspan na 'n dag op die pad.

Sal dit definitief aanbeveel en sal graag weer daar wil bly maar langer as net een aand. Die koffie bederf was 'n aangename verrassing. Baie dankie. Die uitstekende kommunikasie van die gasvrou het alles glad laat verloop.

Charlene O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Asemrowend mooi.

Ons was 2 dae daar vir ons wittebrood dit ia die mooiste rustigste plekkie ooit as jy by jou deur ytkyk sien jy die groot dam en die rustigheid van die plaas en die swieties en koffie-voucher op die bed is beslis 'n bonus. Ons sal definitief weer terugkom.

Danike B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danike B

Gemaklike en mooi verblyf.

Ons kuier was kort, maar die verblyf was netjies, skoon en gemaklik. Pragtige uitsig ook!

Lindi P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Super skoon en netjies.

Wat 'n juweel van 'n plek! Maricia het ons so welkom laat voel by hul pragtige plaas. Die kothuis is perfek in gerig met als wat jy nodig het. Mooiste uitsig oor plaas en dam. Ons het dit ook vreeslik geniet om die daaglikse verrigtinge van die werkende plaas te bekyk. Sal beslis aanbeveel.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop julle het lekker verder gekuier. Dankie dat julle die huisie so mooi skoon gelos het. Julle is altyd welkom.

Dennehof Farm Guesthouse
Georgia F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia F

Rustig en pragtig!

Baie lekker wegbreek met alles en nog wat! Sal beslis aanbeveel. Pragtige uitleg en baie vriendelike gasvrou.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Dennehof Farm Guesthouse
Riekie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Abslouut fantastiese, rustige oornag gewees.

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Dennehof geniet, baie dankie. Die uitsig is absoluut pragtig.

Amori B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori B

Very nice and cosy.

Everything that you'd need. Cosy, beautiful views, nice big bed. The only thing that I would mention, that could use an upgrade is the pillows. Alternatively, take your own. Everything else was lovely.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Hi Amori,
Thank you for the feedback. Always helpful if guests help make our place better.
Kind regards, Maricia.

Dennehof Farm Guesthouse
Paul B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Baie mooi plaas en die verblyf was goed!

Appelplaas, baie lekker huisie. Goed uitgerus.

Coenie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Rustige en veilige verblyf.

Hierdie verblyf het absoluut alles wat nodig is om jou kuier lekker te maak, tot 'n sjokolade vir elkeen op die kussings en koffie-geskenkbewys by restaurant in Villiersdorp. Die binne braai was net die regte ding vir 'n koue aand - gratis sak met hout. Baie dankie vir jou gasvryheid Maricia.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die pragtige woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

Dennehof Farm Guesthouse
Lizanne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Ek sal beslis weer gaan na Dennehof, alles was perfek.

Dennehof sal ek enige tyd weer na toe gaan. Dis veilig en Mercia het ons baie goed ontvang.

Karla H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla H

Plaas-sjarme met pragtige uitsigte oor die dam.

Ons het baie lekker gebly in die Sundowner kothuis. Die kombuis is ten volle toegerus en ons het 'n opsie gehad van 3 verskillende plekke om vuur te maak - 'n braadrom, vuurpit en binnebraai - wat perfek was vir die koel, winderige aande langs die Theewaterskloofdam. Daar is 'n gasstoof in die kombuis en water word verhit deur gas geysers. Ons het bietjie gesukkel om die oond aan die gang te kry en dit is 'n kuns om die regte temperatuur water te verkry met die gas geysers, maar ons het nietemin heerlik gekuier en sal definitief weer daar bly.

Julien L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julien L

Fantastic venue for a weekend or wedding.

Very friendly owners. Farm is beautifully situated with great views. Villiersdorp is an unknown gem!

Edward S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S

Awesome

Waarde vir geld, sal weer gebruik maak van Dennehof.

Erna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Beautiful!

Best views, quiet and relaxing. The chalet had everything we need! Will definitely recommend it!

Rudiger W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger W

Net amazing, beste plek ooit.

Mooiste, klein plekkie wat ek en my verloofde kon voor vra. Die eienaars was net awesome. Hulle het ons gehelp in 'n tyd van nood waar ons blyplek gekort het vir een aand en hulle was vriendelik genoeg om alles vir ons reg te kry in minder as 'n uur. Mooiste area waar 'n mens nog 'n troue se venue kan hê. Sal aanbeveel vir enigiemand wat op soek is vir waarde vir geld en net die beste diens.

Nico M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Was really impressed with the location and view. Beautiful and neat place.

Beautiful and a neat place and a safe environment. I really enjoyed my stay and plan to book again in the future.

Lynette Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Z

Baie rustig en goed vir die siel.

Baie netjiese plekkie en goed geleë.

Mico A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mico A

Very relaxing

We only stayed for one night and enjoyed the quiet and took a lovely walk the next morning.

Pieter H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Heerlke oorslaap op pad.

Lieflike plaas. Sou graag meer inligting oor die plaas wou hê vir interessantheid.

Denovan A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denovan A

Perfekte plek vir 'n lekker, stil wegbreek!

Die uitsig is pragtig en die diens is baie vriendelik.

Ian B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B

Baie netjies.

Sal Dennehof aanbeveel.

Brian B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B

Overall the stay was good, but the initial cleanliness left a lot to be desired.

The venue is run as part of a wedding venue and this seems to take the attention of the staff away from the accommodation side of the business. However, Maricia was always available telephonically and helped to make the stay a pleasant experience.

Ruben K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben K

Lieflik, mooi en netjies.

Was 'n wonderlike ervaring en die ligging is perfek. Mooi uitsig en is definitief waarde vir geld as jy rustig wil wees.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Dankie Ruben, vir jou mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Maricia.

Dennehof Farm Guesthouse
Megan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Asemrowende naweek weg!

Baie dankie vir julle gasvryheid vir die naweek. Ons het ons 6 jaar huweliksherdenking gevier saam ons 18 maande seun die naweek. Alles was netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die eienaars was vriendelik en uit hul pad gegaan sodat ons gemaklik is. Baie, baie dankie. Sal die plek definitief aanbeveel!

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ek is so bly julle het dit baie geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Maricia.

Dennehof Farm Guesthouse
Stephen P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Asemrowend.

Ons het dit geniet. Sal weer kom.

Lisa B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Stylish, peaceful cottage with everything you need.

We only stayed one night, but it was really lovely with a nice view over Theewaterskloof. Great hospitality.

Hentie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie V

Baie netjies, lekker en waarde vie geld!

Baie mooi uitsig. Baie netjies, lekker en waarde vie geld!

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hentie hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Maricia

Dennehof Farm Guesthouse
Nelmari C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Pragtige verblyf en uitsig.

Pragtige moderne cottage waarin ons oornag het. Ons het op die nippertjie bespreek en die plek was beskikbaar en gereed toe ons arriveer. So lekker gebly en ontspan in die mooie plek.

Fiona M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona M

Lovely stay, just missing a few minor things.

My partner and I had a lovely 2 night stay at Dennehof. The location is peaceful and wonderful for a weekend escape. The little flat is perfect with great space and facilities. However was a little disappointed to see that there was no tea or milk yet coffee and sugar were offered. Secondly there was half a roll of toilet paper for 2 people for 2 nights with no spare. Overall though not a bad stay for what it was worth and certainly would come back just needed few minor additions into the room. Thank you for a good stay.

Dennehof Farm Guesthouse se terugvoer

Dear Fiona,

Thank you for your reply. We are always happy to get feedback from clients.

We will definitely make a point to improve on your request.

Regards,
Dennehof Farm Guesthouse Management

Dennehof Farm Guesthouse
Salome V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Wonderlik rustig, veilig en luuks.

Dis 'n pragtige tuiste! Alles is daar en baie gerieflik. Ons kon heerlik stap en ontspan. Gawe eienaar.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang