Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cassidy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was fantasties! Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was amazing en die plekkie self was so en terselfdertyd baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect for a quiet getaway in nature. Staying at Dennehof Farm Guesthouse was a delightful experience! The cottage was well-equipped with everything we needed, making it feel like a home away from home. The spacious bed was a wonderful bonus, ensuring a restful night's sleep. What truly made the stay special, though, was the breathtaking view—absolutely stunning! The surrounding gardens were beautifully maintained, adding to the peaceful and relaxing atmosphere. Perfect for a quiet getaway in nature. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayna -wells S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was wonderful, relaxing and we enjoyed the stunning views around us. It was a wonderful experience! Rosy Glow Cottage is cosy and the surroundings are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

‘n Moet-besoek plekkie! Dennehof is ‘n besonderse mooi plek. Die uitsig oor die plaas en dam is ongelooflik. 5 Sterre is eintlik te min om te gee, alles was netjies en skoon. My seuntjie het die plaas vreeslik geniet. Hy kon nie genoeg van die perde, skape en katjies kry nie. Ons sal beslis weer Dennehof besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend en verfrissend. Ons het gebly, net te kort. Die uitsig is asemrowend, die huisie pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker verblyf, netjies en veilig. Rus in Vrede: Maart 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Gerieflik en pragtige blyplekkie. Baie mooi plekkie met die mooiste uitsig oor die Theewaterskloofdam. Huisie het alles wat mens nodig het en die binne braai is heerlik in die koue weer! Hoogs tevrede en kom definitief weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise H
1 nag Besigheidsreis
3.8
Aug 2024

Lekker plekkie. Binnebraai was lekker vir die vreeslike koue. Aangename plekkie. Binnebraai het plek warm gemaak, was ysig koud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Pragtigste huisie met 'n baie mooi uitsig op die dam. Mooi skoon en goed toegerus. Niks gekort nie. En selfs mooier as op die foto's. So rustig en ons het heerlik ontspan na 'n dag op die pad. Sal dit definitief aanbeveel en sal graag weer daar wil bly maar langer as net een aand. Die koffie bederf was 'n aangename verrassing. Baie dankie. Die uitstekende kommunikasie van die gasvrou het alles glad laat verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Asemrowend mooi. Ons was 2 dae daar vir ons wittebrood dit ia die mooiste rustigste plekkie ooit as jy by jou deur ytkyk sien jy die groot dam en die rustigheid van die plaas en die swieties en koffie-voucher op die bed is beslis 'n bonus. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang