Dennehof Farm Guesthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dennehof Plaas is 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid van plaaslewe, ongelooflike sonsondergange en plaasdiere kan slegs 'n uur se ry van Kaapstad af geniet word.
Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow wat slaapplek bied aan 2 gaste en Sundowner wat slaapplek bied aan 4 gaste, en is die toonbeeld van elegansie en eenvoud. Die kothuise bied aangename verblyf, en beskik oor volledig toegeruste kombuise en braai-areas.
Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en daar is plaasdiere. Gaste kan roei op die dam, of op die jetty ontspan.
Dennehof Plaas is 'n veilige, ontspannende omgewing vir alle besoekers.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Villiersdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang