Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennehof Plaas is 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid van plaaslewe, ongelooflike sonsondergange en plaasdiere kan slegs 'n uur se ry van Kaapstad af geniet word.

Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow wat slaapplek bied aan 2 gaste en Sundowner wat slaapplek bied aan 4 gaste, en is die toonbeeld van elegansie en eenvoud. Die kothuise bied aangename verblyf, en beskik oor volledig toegeruste kombuise en braai-areas.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en daar is plaasdiere. Gaste kan roei op die dam, of op die jetty ontspan.

Dennehof Plaas is 'n veilige, ontspannende omgewing vir alle besoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cassidy E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties! Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was amazing en die plekkie self was so en terselfdertyd baie rustig.
Sep 2024
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a quiet getaway in nature. Staying at Dennehof Farm Guesthouse was a delightful experience! The cottage was well-equipped w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Shayna -wells S
Saam met vriende
5.0
It was wonderful, relaxing and we enjoyed the stunning views around us. It was a wonderful experience! Rosy Glow Cottage is cosy and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Martin R
Gesin met klein kinders
5.0
‘n Moet-besoek plekkie! Dennehof is ‘n besonderse mooi plek. Die uitsig oor die plaas en dam is ongelooflik. 5 Sterre is eintlik te min om te gee, all...
Sien meer
Mei 2024
Toy N
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en verfrissend. Ons het gebly, net te kort. Die uitsig is asemrowend, die huisie pragtig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang