Dennesig Kothuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ernest D - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, mooi en veilig.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hallo Ernest, was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Sê asb. vir my hoekom is netheid n 1? Dis die eerste in 5 jaar. Sal graag wil verbeter wat ook al gepla het. Mooi loop. Groete Pierre & Surine
Hennie Coetzee D - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Hennie vir die terugvoer. Was lekker om jou te ontmoet. Mooi bly
Groete
Pierre & Surine
Matwill F - Mrt 2024
Algehele gradering
Very peaceful.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Thank you, Matwill. So glad to hear that you are happy with your 'Home away from Home' when on business in Ceres. Safe travels.
Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Drienie, was regtig lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons sien mekaar weer vir 'n lekker lag en gesels. Mooi bly.
Christo B - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie, Christo, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is met wat hulle kry en voel dit is waarde vir geld. Mooi bly.
Alain C - Jun 2024
Algehele gradering
Great value and awesome hospitality.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback. Always nice to hear that our guests were happy with their accommodation. Keep well.
Regards,
Pierre & Surine
Desiree A - Apr 2024
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful few days.
Dennesig Kothuis se terugvoer
It was nice meeting you, Desiree, and having you with us. We hope to see you again in the future. Keep safe.
Regards,
Pierre & Surine
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, sal dit baie sterk aanbeveel.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Johan. Was lekker om jou en die tweeling te ontmoet. Hoop ons sien weer in Desember 2024. Mooi bly.
Nikki G - Okt 2023
Algehele gradering
Peace and tranquility and comfortable accommodation.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Thank you, Nikki. It was so nice having you with us. We hope to see you again in November 2024. Be safe.
Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Was heerlik verblyf maar ongelukkig was dit slegs vir een aand!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves. Hoop ons sien gou weer. Mooi loop
Jonren J - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties en gesellig.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Jonren. Dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer. Mooi bly. Groete. Pierre & Surine
Willeatha M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste was gelukkig met verblyf en weer vir langer wil terugkom. Dankie dat jy Dennesig gekies het.
Groete
Pierre & Surine
Elsabe R - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Liewe Elsabe, baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het tuis en welkom gevoel. Behalwe vir lekkerslaap en n warm bad/stort is dit vir ons baie belangrik dat jy welkom voel en Dennesig soos huis. Dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien gou weer.
Groete
Pierre & Surine
Andra V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Skoon en netjies.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Andra. Dit was so lekker om jul te ontmoet en by ons te hê. Altyd lekker om te hoor ons gaste was gelukkig met wat hul gekry het en ook die belangrikste, waarde vir geld. Hoop ons sien gou weer, mooi bly.
Groete
Pierre & Surine
Hennie H - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en behulpsaam.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet en by ons te hê. Sien uit na julle volgende kuier. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine
Karin L - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf vir bekostigbare prys.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Karin, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met verblyf en dat hul voel dit is waarde vir geld. Baie dankie ook vir kompliment oor binnenshuise versiering, dit word opreg waardeer. Mooi bly.
Groete
Pierre & Surine
Matwill F - Mei 2023
Algehele gradering
Comfy and spacious.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hi Matwill, was nice meeting you. Hope to see you again in the future. Thanks for the review. Glad everything was what you expected.
Regards
Pierre & Surine
Kath B - Apr 2023
Algehele gradering
Surine and her husband, Pierre, are the most kindest hosts. Both made sure that our needs were catered for. Our privacy was respected. The unit is well situated and secured. My husband and I had a BBQ on the Friday evening and everything was ready for us before we got back.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hi Kath, thank you so much for this wonderful review. It was really nice meeting you both and having you with us. I hope to see you again soon.
Regards,
Pierre & Surine
Willie J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Willie! Goed om te hoor julle was tevrede met die verblyf. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons kuier gou weer saam. Voorspoed en seën vir julle.
Groete,
Pierre & Surine
Bernard C - Apr 2023
Algehele gradering
Gawe mense!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Bernard, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Lekker om te hoor jy was gelukkig met jou verblyf. Hoop om jou in die toekoms weer as gas te kan verwelkom. Mooi bly.
Groete,
Pierre & Surine
Dennis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant and welcoming, everything needed for a short stay. Secure.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Dennis, thanks for your positive review of Dennesig. Always nice to hear that our guests were happy with their stay at the cottage. I hope to see you again in the future.
Regards,
Pierre & Surine
Jareka M - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige, vriendelikke, netjiese en goed toegeruste akkommodasie.
Lees meerDennesig Kothuis se terugvoer
Jareka, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly jul het die verblyf geniet en lekker gerus, al het die weer nie altyd saamgespeel nie. Mooi bly.
Groete,
Pierre & Surine
Eljean M - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is en lekker geslaap het. Was lekker om die manne te ontmoet en by ons te hê. Mooi bly.
Groete
Pierre en Surine
Ashley K - Jan 2023
Algehele gradering
Business travel as a technician.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te huisves. Mooi loop.
Groete,
Pierre & Surine
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier by die vriendelike gasheer. Alles was 100% in orde.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Goeie middag Gerrit. Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met hul verblyf. Was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Mooi bly. Groete Pierre & Surine (jammer ek het julle gemis).
Ewaldi F - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en in lyn met wat my verwagting was.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Liewe Ewaldi, baie dankie vir jou terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met wat hul gekry het. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer vir 'n langer kuier. Mooi loop.
Groete,
Surine
Willie H - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid van die beste.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Willie. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly.
Erich S - Jun 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer soontoe gaan, dankie vir jul gasvryheid!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Erich. Was lekker om jul te ontmoet. Jammer dit was so vinnig en kort. Hoop ons sien jul weer in die toekoms. Mooi bly.
Groete
Pierre & Surine
Etha En Juan E - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike, welkome verblyf.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Liewe Etha & Juan, baie dankie vir die terugvoer. Jammer die relatief nuwe matrasse het toe nie die pyp gerook nie. Ons maak onmiddellik werk daarvan. Gaan beddens nou met n dubbelbed vervang. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi bly.
Groete
Pierre & Surine
Denzil B - Nov 2023
Algehele gradering
Stay at Dennesig.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Thank you Denzel, we hope to see you soon. Keep well.
Natasja M - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang met aandag aan detail.
Dawid V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangename ervaring en verblyf uit die boonste rakke.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie baie dankie julle 2 vir die wonderlike terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Hopelik sien ons jul weer vlg jaar vir n lekker langer kuier.
Bloubul en Cheetahgroete!
Pierre en Surine
Jeremy G - Mrt 2020
Algehele gradering
Home away from home, letting you feel home from the moment you arrive. Very safe and secure. The most friendly host.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hi Jeremy, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. So bly julle het die naweek geniet, al was die hitte n bietjie erg.
Sien uit om jul weer by ons te huisves.
Groete Pierre & Surine
Pieter R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang in 'n netjiese plek in 'n pragtige omgewing. Gaan beslis weer besoek.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Pieter.
Was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Ons hou styf duimvas vir Epic 2021.
Groete
Pierre & Surine
Philip L - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Phillip. Dit was lekker om jul te ontmoet en by ons te huisves. Bly jul het die naweek by ons en die omgewing geniet. Sien uit na jul volgende, langer kuier by Dennesig.
Groete,
Pierre & Surine
Marle F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding en vriendelike gashere.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Liewe Marle,
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Sien gou weer.
Groete
Pierre en Surine
Dennesig
Dieter L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie baie aangenaam. Vriendelike ontvangs.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Dieter. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Hoop ons sien gou weer.
Groete
Pierre en Surine
Dennesig
Johnnie R - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en bekostigbaar met 'n personal touch.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Johnnie, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Was lekker om jou te ontmoet en by ons te huisves. Sien uit na jou volgende MTB kuier. Laat die wiele sing, tot 'n volgende keer.
Groete
Pierre & Surine
Dennesig Ceres
Luther M - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Goeie genade Luther, verskriklik jammer, weet nie hoe ek hierdie resensie gemis het nie. Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word opreg waardeer.
Dit was heerlik om jul te ontmoet en by ons te huisves. Hoop ons sien gou weer.
Groete Pierre & Surine
Hennie K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Liewe Hennie,
Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves. Vandat julle gegroet het het ons net "geclick". Lekker gelag en gesels soos net vriende doen. Ons mense, hartsmense!
Hoop regtig ons paaie kruis weer eendag vir 'n behoorlike kuier.
Liefde groete
Pierre en Surine
Dennesig
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Louis dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en by ons te huisves. Sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete
Pierre & Surine
Dennesig
Stephanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons kom beslis weer!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Die springende stortkop is nou vervang met lekker groot verstelbare kop wat gaste baie geniet. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Groete
Pierre & Surine
Dennesig
Karla D - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging naby skole en tennisklub.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Ai Karla hoe lekker lag ons nou vir jou en die teepot. Gaan summier met n teepot versameling begin dat jy en ander gaste 'n keuse van potte het met jul volgende besoek. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die weer het my omtrent rondgegooi van 32 grade en somerlakens na 16 grade en maar weer winterlakens! Sien uit na jul vlg kuier. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine
Dennesig
Cluette C - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer dit word opreg waardeer. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Pierre & Surine
Dennesig
Johann H - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie baie dankie Johann! Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te ontvang. Hoop ons paaie kruis weer eendag vir 'n lekker kuier.
Groete
Pierre & Surine Dennesig.
Annaline S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere en voel soos huis weg van die huis af wat perfek is vir iemand soos ek wat baie reis vir werk.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie baie dankie Annaline. Dit is wat ons graag wil hoor. Was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê.
Sien uit na jou volgende kuiertjie.
Groete,
Pierre & Surine
Abram J - Apr 2019
Algehele gradering
Was baie rustig en ontspannend.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Beste Abram,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dis was lekker om julle te ontmoet en hier by ons te huisves. Sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Pierre en Surine
Dennesig
Simone E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese tydjie gehad by Dennesig.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer, hulp en raad om Dennesig te verbeter. Hoop ons sien gou weer.
Dennesig, waar gaste vriende word!
Groete,
Pierre en Surine
Jerome R - Mrt 2019
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf.
Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie vriendelike mense. Die plek was netjies en skoon. Vriendelike gashere, sal dit beslis aan vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Jerome en gesin. Baie dankie dat julle Dennesig gekies het as verblyf in Ceres.
Baie dankie vir die vriendelikheid en positiewe terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Pierre en Surine,
Dennesig
Phumela N - Sep 2019
Algehele gradering
It's a great place, very quite and relaxing.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hi Phumela,
Thank you so much for your review on Dennesig, it is much appreciated. Was really nice meeting you.
Regards,
Pierre and Surine
Ryno C - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Hi Ryno,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul te ontmoet en deel te wees van die groot stap. Alles wat mooi is vir jul toekoms saam en hoop ons sien gou weer.
Groete,
Pierre en Surine Dennesig Ceres
Francois I - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam en lekker.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Baie dankie Frans dat jy Dennesig gekies het as jou huis, weg van die huis en jou positiewe terugvoer. Was lekker om jou by ons aan huis te hê. Groete Pierre & Surine
Gareth C - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi tuin en geboue en 'n still woonbuurt.
Dennesig Kothuis se terugvoer
Gareth,
Baie dankie dat jy Dennesig gekies het om te kom bly. Dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Pierre en Surine.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang