Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennesig Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Dennesig bied gehalte-oornagverblyf in 'n privaat kothuis op die eienaar se perseel en is in 'n lowerryke woonbuurt in Ceres geleë. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die Ceres-hospitaal asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n losstaande kothuis wat beskik oor 1 slaapkamer, wat slaapplek het vir 3 volwassenes. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n wastafel en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Let daarop dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is geen gas- of 2-plaatstoof nie. Die leefarea het 2 stoele, 'n enkelbed en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ernest D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi en veilig. Net een woord 10/10. Surine and Pierre is sulke gawe mense en het ons baie welkom laat voel. Sal dit vir seker aanbeveel.
Jul 2024
Hennie Coetzee D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Value for money, clean and well maintained. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Matwill F
Besigheidsreis
5.0
Very peaceful. My go-to place when I'm in Ceres, great host, spacious room, awesome location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Een van my top 3 plekkies op my afgelope vakansie! Gasvrou is dierbaar en het ons baie bederf. Lieflike plek.
Mrt 2024
Christo B
5.0
Goeie waarde vir geld. Dit was huislik, netjies en verwelkomend. Het die vrugte en koue vrugtesap baie geniet. Water lekker warm en handdoeke lekker s...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59f11da1cddf503a05858cb5baa14811e2b6c396dd3aa8ebbf8f48c388bc2dc6d5dae0d8ab81a39ae45479709c1240cc9e1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 54 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang