Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennis Road Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne plattelandse gevoel, geleë langs die voorstad Lonehill langs Fourways in Johannesburg. Die gastehuis is 5 minute se ry vanaf Monte Casino.

Gerieflike verblyf word gebied in 6 gastekamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Daar is 'n moontlikheid van 'n tussendeur na die ander kamers in ons Familie Suite. Elke kamer is toegerus met 'n TV met 7 kanale en vesel-Wi-Fi-toegang, en van die kamers het ook hul eie privaat tuin met braaigeriewe. Elke kamer is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Vesel-Wi-Fi-toegang is gratis in die kamers beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad, ontbyt teen 'n ekstra tarief, parkeerplek en spesiale versoek-etes. Gaste kan voëlkyk geniet. Die ligging bied toegang tot winkelsentrums, vermaak en restaurante. Gaste kan ook besienswaardighede soos Wieg van die Mensdom, Hartbeespoortdam, Gold Reef City en Leeu- en Safaripark besoek, almal 'n entjie verder weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Gaste dink Dennis Road Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA7zehfpovI5AUyeeSctJUFsaGdmsAGS9JGuOP0NA4iJQgP1jSJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Dennis Road Lone Hill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.022045820602 28.026078504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang