Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Favente Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Deo Favente Holiday Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Samantha M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Our stay was breathtaking; that was a place called home. We enjoyed.

The group stay was awesome; we had all we needed in the house. But we needed music to dance. According to the pictures displayed, we saw speakers (hi-fi), but they were not there. We were disappointed on that part.

Vukosi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vukosi C

Excellent.

Best value for money. A great place to relax, feels like home.

Siyabonga M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M

Our stay was satisfactory.

Deo Favente Holiday Home is located right in town which makes it simple to move around. It is near most recreational areas. The house is clean and spacious, and the pool is great. The WiFi is excellent.

Ruben E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ruben E

Goed vir 'n groot groep, maar nie die geld werd nie.

Die goeie: Die uitleg van die kombuis is fantasties en daar is 'n lekker braai area. Daar is baie spasie vir almal en alles was skoon. Die WiFi is goed genoeg as jy net basiese internet nodig het en daar is DSTV. Die sleg: Met aankoms was die verwelkoming koud. Die swembad was grasgroen. Een badkamer het glad nie water gehad nie. Die huis is so aangebou dat die toiletpype in die gang is. Geen diefwering of tralies/hekke nie. Net glas vensters/skuifdeure.

Mercia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia W

'n Heerlike ruim kuierhuis, kaggel gemaak en lekker gekuier. Huis is naby eetplekke.

Die huis het al die boksies getiek. Alles was in orde, netjies, ruim en goed ingerig vir gaste. Sal dit vir almal aanbeveel. Absolute waarde vir geld.

Stephanie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N

Amazing, beautiful and relaxing.

The place was beautiful and spacious. If you have a large crowd, this would be the perfect place to stay. The area was quiet and serene. Any queries and requests made were answered promptly, and we were provided with someone who came every day to clean and tidy the house.

Frida K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frida K

It was beyond great.

Besides the issue of constant electricity cuts, our stay was awesome. The house lived up to our expectations! For the future, the owner might consider a gas stove in case of load shedding.

Patrick Linda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick Linda M

Awesome.

We had a pleasant stay, we visited almost all the places recommended by the owner, we just needed some more time but there's always next time. Thank you very much for making everything easy for us, we really appreciate it. We will definitely use the place next time we visit the area. . ️️️️️️️️️.

Gail N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail N

Beautiful house, loved it!

The holiday home was amazing, spacious, clean and had everything one would need for a weekend away. Great location, very central to all the nature spots you would want to see in Graskop. Housekeeper was lovely!

Melida M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melida M

I love the place.

The house is spacious and homely.

Heidi K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K

Baie lekker.

Mooi. Gemaklik. Lekker. Bekostigbaar.

Annelie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie N

Deo Favente is 'n ruim, netjiese en goed toegeruste vakansiehuis met alles wat nodig is.

Dit is 'n mooi en gerieflike huis met oorgenoeg spasie, goed toegeruste kombuis en braai-area. Die beddegoed was kraakvars en die handdoeke sag en dik. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Fanie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N

Baie lekker, gemaklik en rustig.

Die huis is goed gemeubileer. Groot kombuis. Waarde vir geld is dit beslis. Sal beslis were teruggaan.

Linna K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linna K

The house is clean and accommodates families not just one family.

It was a pleasant stay.

Joyce M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce M

Our stay was good.

We really enjoyed our stay.

Ria M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Pragtige plek en vriendelike diens. Word sterk aanbeveel.

Volledig toegeruste ruim woning

Lambert V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Die woning was netjies, skoon en toegerus met alles wat jy gaan benodig.

Die woning is baie netjies en skoon. Die kombuis is toegerus met alles wat jy gaan benodig om die selfsorg gedeelte met 'n glimlag kan geniet.

Nothando M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothando M

Perfect place.

The house was amazing.

Deo Favente Holiday Home se terugvoer

Thanks Nonthando. We enjoyed hosting your group.

Deo Favente Holiday Home
Dimakatso K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso K

The house is very lovely and clean.

The house is very clean and filled with love.

Lynn W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W

Perfect for large groups.

The location is perfect to explore Graskop and surrounds.

Mologadi M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mologadi M

Weekend away with family.

The house is big ,clean and thank Manja and Priscilla for your assistance. Deo Favente Holiday Home is a home away from home.

Deo Favente Holiday Home se terugvoer

Thank you Mologadi, it was a pleasure for us to accommodate you and your group. You are welcome to visit us again.

Deo Favente Holiday Home
Elize O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

‘n Perfekte plek as jy saam ‘n groep vriende of familie weggaan.

Groot genoeg om nie heeltyd in mekaar se spasie te wees nie, die braai en swem area is lekker om sosiaal te verkeer, en daar is genoeg badkamers om almal te huisves. Ek sal vir seker die plek aanbeveel.

Ep F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ep F

Ruim, netjiese huis.

Baie netjies, ruim, goed toegerus. Rustige omgewing. Binne loopafstand van besighede. Manja (gasvrou) en Patricia het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel, selfs nog voor ons op Graskop aangeland het! Die eienaars besit ook 'n sekuriteitsbesigheid op die dorp, dit was baie gerieflik vir ons, hulle het selfs die sleutel kom haal toe ons vertrek.

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 25, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Xgn9z2YnecNRjkt54v8DuGwYNOm002EEzdGReto209tZejGWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 23 5 1 5 25 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.929036753081 30.84323147021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang