Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Glory

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Deo Glory
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorinda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Ruim, skoon en aangenaam.

Dit is baie beslis 'n plekkie wat ek sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Deo Glory se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en sal julle graag weer terug verwelkom.

Deo Glory
Cynthia H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia H

Incredible and enjoyable.

We had an incredible weekend, everything was perfect, we had an amazing stay.

Deo Glory se terugvoer

Thank you very much for the visit, Cynthia Hans. I am glad that you enjoyed it. It was great having you there.

Deo Glory
Granville V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville V

Fantasmagories.

Baie beslis. Bure was baie vriendelik. Het die inverter waardeer.

Deo Glory se terugvoer

Hi Granville, ons is baie bly julle het die wegbreek so baie geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer vir vakansie terug te verwelkom.
Dankie dat julle so goed na die plek gekyk het.

Deo Glory
Kelly H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly H

Great

Eienaars is great en dis waarde vir geld.

Deo Glory se terugvoer

Thank you very much for your visit.
It was great meeting you and having you there.

Deo Glory
Shimone A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimone A

The house is beautiful and modern. The place is very spacious and neat. Everything needed is there as well as it is close to necessities. Very friendly and helpful host. Will definitely go back.

We really enjoyed our stay. It was definitely worth our money. The beds were comfortable, the bathrooms were modern and clean and spacious enough. The lounge was amazing and comfy. There was DStv, Wi-Fi and Netflix which was great as with small kids it helped not go out in cold weather. Also, they were prepared for loadshedding. Definitely will go again and great stay. Great location and safety.

Deo Glory se terugvoer

Thank you very much for the feedback. We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcome you again.
It is always great when guests feel at home and especially when the kids also enjoyed it.

Deo Glory
Rodney M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M

Huis weg van die huis.

Julle kan my woord vat as ek julle sê dat die foto's wat gekoppel is aan die Deo Glory se profiel die absolute werklikheid is wat jy sal beleef, maar daar in die geheim; jy moet dit beleef om dit te glo. Ek en my vrou was daar met ons 11 jarige seuntjie en die huis is perfek ingerig met alles wat jy nodig het om jou verblyf een te maak vir die boeke. Ons was nou net 3, maar die huis kan gemaklik 6 mense akkommodeer sonder dat julle heeldag skouers loop en skuur. Soos dit maar gaan met aanlyn besprekings vat jy soms raak en soms mis, maar hierdie keer het ons beslis raak gevat, want Deo Glory het al ons verwagtinge in terme van ligging, veiligheid, netheid, kliëntediens en waarde vir geld absoluut oortref. Ek is beslis weer later die jaar terug by ons huis weg van die huis.

Deo Glory se terugvoer

Rodney, baie dankie vir jou besoek en wonderlike terugvoering. Ons is bly jy kon dit rerig geniet en is opgewonde om jou weer terug te verwelkom. Veilig reis.

Deo Glory
Nicolene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Waarde vir jou geld!

Regtig 'n pragtige, skoon en netjiese plek met eie tuintjie. Alles wat jy nodig het. Sal definitief weer hier bly!

Deo Glory se terugvoer

Dankie Nicolene, bly ons kon julle huisves en sal julle graag weer wil sien.

Deo Glory
Saadiya J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saadiya J

Spacious, neat and tidy. Very comfortable.

Secure location on a quiet side. Convenience store, garages and mall in close proximity. 3 bathrooms with 3 bedrooms is a win.

Deo Glory se terugvoer

Thank you very much, Saadiya. I am glad you had a great time and enjoyed the accommodation.

Deo Glory
Heloise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise B

Uitstekend, definitief die moeite werd.

Heerlik gebly by Deo Glory.

Riana M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Netjiese, luukse verblyf.

Ons het veilig gevoel en tuis soos by jou eie huis. Eienaars was baie hulpvaardig.

Deo Glory se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly om te hoor dat u dit geniet het.
U is altyd welkom.

Deo Glory
Lukas K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Goed toegeruste, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys

As gereelde reisigers kry ons selde eenhede wat so superskoon en goed toegerus is. Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks met toegangsbeheer. Die toesluitmotorhuis en binnebraai was beslis 'n welkome bonus, daar is selfs 'n ketelbraai beskikbaar vir warmer dae en 'n volle DStv-pakket. Die dekor en tuin getuig van goeie smaak asook meubels en linne, ook die beddens was van baie goeie gehalte en baie gerieflik. Die feit dat die bestuurder in 'n losstaande eenheid langsaan woon was uiters gerusstellend. Tog was dit nie nodig om haar te kontak nie, alles het seepglad verloop. Ons is baie vriendelik deur haar en haar man ontvang en sal beslis in die toekoms weer daar gaan kuier. Ons het reeds die eenheid by vriende en familie aanbeveel. ’n Heerlike verblyfservaring.

Kobus F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Ons het n fantastiese naweek gehad.

Die akkomodasie was uitstekend.

Deo Glory se terugvoer

Baie dankie vir die review.
Ons waardeer julle besoek en sal julle graag weer akkommodeer.
Deo-glory

Deo Glory
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Statusrylaan 174, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45abcac83c4ffe03ae04e25131114ef069f3eb5d923efc2c93b069b0ecef668cb60735f69647924e51ac897a1ac3c5470726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 174 Status Drive Deoville Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131210632864 22.104819902125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang