Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Glory

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lorinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ruim, skoon en aangenaam. Dit is baie beslis 'n plekkie wat ek sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en sal julle graag weer terug verwelkom.

Cynthia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Incredible and enjoyable. We had an incredible weekend, everything was perfect, we had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for the visit, Cynthia Hans. I am glad that you enjoyed it. It was great having you there.

Granville V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasmagories. Baie beslis. Bure was baie vriendelik. Het die inverter waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Hi Granville, ons is baie bly julle het die wegbreek so baie geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer vir vakansie terug te verwelkom. Dankie dat julle so goed na die plek gekyk het.

Kelly H
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Great Eienaars is great en dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for your visit. It was great meeting you and having you there.

Shimone A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

The house is beautiful and modern. The place is very spacious and neat. Everything needed is there as well as it is close to necessities. Very friendly and helpful host. Will definitely go back. We really enjoyed our stay. It was definitely worth our money. The beds were comfortable, the bathrooms were modern and clean and spacious enough. The lounge was amazing and comfy. There was DStv, Wi-Fi and Netflix which was great as with small kids it helped not go out in cold weather. Also, they were prepared for loadshedding. Definitely will go again and great stay. Great location and safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for the feedback. We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcome you again. It is always great when guests feel at home and especially when the kids also enjoyed it.

Rodney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Huis weg van die huis. Julle kan my woord vat as ek julle sê dat die foto's wat gekoppel is aan die Deo Glory se profiel die absolute werklikheid is wat jy sal beleef, maar daar in die geheim; jy moet dit beleef om dit te glo. Ek en my vrou was daar met ons 11 jarige seuntjie en die huis is perfek ingerig met alles wat jy nodig het om jou verblyf een te maak vir die boeke. Ons was nou net 3, maar die huis kan gemaklik 6 mense akkommodeer sonder dat julle heeldag skouers loop en skuur. Soos dit maar gaan met aanlyn besprekings vat jy soms raak en soms mis, maar hierdie keer het ons beslis raak gevat, want Deo Glory het al ons verwagtinge in terme van ligging, veiligheid, netheid, kliëntediens en waarde vir geld absoluut oortref. Ek is beslis weer later die jaar terug by ons huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Rodney, baie dankie vir jou besoek en wonderlike terugvoering. Ons is bly jy kon dit rerig geniet en is opgewonde om jou weer terug te verwelkom. Veilig reis.

Nicolene M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Waarde vir jou geld! Regtig 'n pragtige, skoon en netjiese plek met eie tuintjie. Alles wat jy nodig het. Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Dankie Nicolene, bly ons kon julle huisves en sal julle graag weer wil sien.

Saadiya J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Spacious, neat and tidy. Very comfortable. Secure location on a quiet side. Convenience store, garages and mall in close proximity. 3 bathrooms with 3 bedrooms is a win.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much, Saadiya. I am glad you had a great time and enjoyed the accommodation.

Heloise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Uitstekend, definitief die moeite werd. Heerlik gebly by Deo Glory.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Netjiese, luukse verblyf. Ons het veilig gevoel en tuis soos by jou eie huis. Eienaars was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly om te hoor dat u dit geniet het. U is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Statusrylaan 174, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45abcac83c4ffe03ae04e25131114ef069f3eb5d923efc2c93b069b0ecef668cb60735f69647924e51ac897a1ac3c5470726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 174 Status Drive Deoville Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131210632864 22.104819902125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang