Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Gratia Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Deo Gratia Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Die beste plek om te gaan rus en jou kinders te vermaak.

Dit was van ons lekkerste vakansie-akkomedasie ooit. Deo Gratia Beach House het alles voorsien. As jy dink jy het iets vergeet om saam te vat, het die plekkie dit alreeds daar. Ons kinders het dit so geniet. Met 'n plonspoel na 'n warm dag op die strand, speletjies en pooltafel wat hulle kon besig hou terwyl ons braai op die stoep met die beste uitsigte oor see. Die gasvrou het ons so mooi ingelig oor alles - tot besienswaardighede wat ons kan gaan sien - en ons soos konings hanteer. Hierdie plek sal ons weer en weer sien.

Christian B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian B

Baie netjies en mooi uitsig.

Huis is baie mooi skoon en die uitsig is fantasties. Baie lekker daar gebly, sal beslis weer bespreek.

Antoinette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Fantastiese ruskans!

Die uitsig is asemrowend. Die huis is lekker en gemaklik en goed ingerig.

Stephanie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Lovely, well maintained home with amazing views.

The house has everything needed, including a pool table, which kept the kids very well entertained!

Janita J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita J

Pragtige, goed toegeruste akkommodasie

Ons het Deo Gratia besoek gedurende tyd wat strande toe was. Die uitsig, speletjies ens. het ons goed besig gehou. Alles is netjies en baie goed toegerus! Julle sal ons beslis weer sien!

Deo Gratia Beach House se terugvoer

Baie, baie dankie. Julle is altyd weer welkom terug.

Deo Gratia Beach House
Deon K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K

Awesome view.

Het see-uitsig van stoep en kan heeldag daar sit en kuier. Baie rustige omgewing.

Mariloe L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariloe L

Absoluut ongelooflik.

'n Huis waar jy tuis voel en lekker kan rus.

Deo Gratia Beach House se terugvoer

Baie Baie dankie. Julle is altyd weer welkom terug.

Deo Gratia Beach House
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 36, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNGJmZjhlLTM4NzgtNGQ0Yi05MWRjLWVkNjZjNDMwNjg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 36 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.02825214976 30.238189101219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang