Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Gratia Beach House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Liezl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Die beste plek om te gaan rus en jou kinders te vermaak. Dit was van ons lekkerste vakansie-akkomedasie ooit. Deo Gratia Beach House het alles voorsien. As jy dink jy het iets vergeet om saam te vat, het die plekkie dit alreeds daar. Ons kinders het dit so geniet. Met 'n plonspoel na 'n warm dag op die strand, speletjies en pooltafel wat hulle kon besig hou terwyl ons braai op die stoep met die beste uitsigte oor see. Die gasvrou het ons so mooi ingelig oor alles - tot besienswaardighede wat ons kan gaan sien - en ons soos konings hanteer. Hierdie plek sal ons weer en weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Baie netjies en mooi uitsig. Huis is baie mooi skoon en die uitsig is fantasties. Baie lekker daar gebly, sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantastiese ruskans! Die uitsig is asemrowend. Die huis is lekker en gemaklik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Lovely, well maintained home with amazing views. The house has everything needed, including a pool table, which kept the kids very well entertained!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Pragtige, goed toegeruste akkommodasie Ons het Deo Gratia besoek gedurende tyd wat strande toe was. Die uitsig, speletjies ens. het ons goed besig gehou. Alles is netjies en baie goed toegerus! Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Deo Gratia Beach House
Baie, baie dankie. Julle is altyd weer welkom terug.

Deon K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Awesome view. Het see-uitsig van stoep en kan heeldag daar sit en kuier. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariloe L
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Absoluut ongelooflik. 'n Huis waar jy tuis voel en lekker kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Deo Gratia Beach House
Baie Baie dankie. Julle is altyd weer welkom terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 36, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNGJmZjhlLTM4NzgtNGQ0Yi05MWRjLWVkNjZjNDMwNjg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 36 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.02825214976 30.238189101219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang