Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Juvantè

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Khongelani K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect. The host was so friendly and professional. We loved our stay there. It's a perfect place to go and escape from the city noise. Special shout out to the host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gerieflik, skoon, veilig en rustig. Die akkommodasie is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die omgewing is rustig en veilig. Jannie en sy seun was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het Saterdagoggend motorprobleme gehad en hulle het nie geaarsel om ons te kom help nie, selfs al was dit 6 uur in die oggend. Ons sal beslis weer 'n bespreking by hulle maak as ons weer in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Oornag vir troue. Netjies en skoon. Jannie is 'n ware gasheer met fantastiese kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

For travelers seeking a quiet weekend away from the city. Relaxing stay in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die vriendelikheid en gasvryheid was wonderlik. Die personeel doen ekstra moeite met als. Kuier was baie lekker en rustig. Die ligging was ideaal vir waarheen ons wou gaan die Sondag. Personeel is vriendelik. Chalets is baie mooi en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Lekker wegbreek! As jy wil ontspan, goeie waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kenneth Selamose K
Kort verblyf
1.0
Apr 2023

Calling Caretaker everytime we went in and out was too much. Not trusting us that we made a payment even after sending proof of payment. Our rooms were not cleaned for 5 days, what is worse is they lied that they cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5a7b4b7194d1a71d731994bec9a0f32b7bb5b6c7a707a02caed105cadd52355257d254abfec3f9c3808b76c057c2841f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N4 Portion 30 of Farm Woodstock 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632722420885 26.885344965619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang