Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Juvantè

Selfsorg
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Deo Juvantè is 'n vreedsame lodge in die rustige bosveld-area. Dit is op Woodstock Plaas op die N4 wat ongeveer 22 km van Swartruggens en 45 km van Rustenburg af is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien daar 'n gemeenskaplike swembad het.

Die lodge bied verblyf aan in 2 chalets of 3 permatente en daar is ook 21 kampeerplekke. Elke opsie bied slaapplek aan 4 gaste. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die chalets het elkeen ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en daar is privaat buitebraaigeriewe.

Alle kampeerders het toegang tot ablusiegeriewe wat verdeel is tussen 3 geboue. Hierdie badkamers het storte, wasbakke en toilette. Elke staanplek het braaigeriewe en kragpunte.

Elkeen van die 3 permatente beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke permatent het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let asb. dat hierdie tente nie kombuise of koffiemaakgeriewe het nie, maar daar is wel braaigeriewe buite. Gaste wat in die struktuurtente tuisgaan moet asb. hul eie kosmaaktoerusting en -geriewe saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hendriet D
Saam met lewensmaat
5.0
Was een van ons lekkerste bosveld wegbreek naweke gewees. Veilig en skoon. Ons verblyf was uitstekend gewees. Gasheer het ons welkom laat voel. Chalet...
Sien meer
Nov 2024
Khongelani K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The host was so friendly and professional. We loved our stay there. It's a perfect place to go and escape from the city noise....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nicoleen S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon, veilig en rustig. Die akkommodasie is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die omgewing is rustig en veilig. Jannie en sy ...
Sien meer
Okt 2023
Eugene H
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag vir troue. Netjies en skoon. Jannie is 'n ware gasheer met fantastiese kommunikasie.
Jun 2023
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Die vriendelikheid en gasvryheid was wonderlik. Die personeel doen ekstra moeite met als. Kuier was baie lekker en rustig. Die ligging was ideaal vir ...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Deo Juvantè het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5a7b4b7194d1a71d731994bec9a0f32b7bb5b6c7a707a02caed105cadd52355257d254abfec3f9c3808b76c057c2841f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 N4 Portion 30 of Farm Woodstock 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632722420885 26.885344965619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang