Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Resta Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie en Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Deo Resta Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nellie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D

Gerieflik, skoon, vriendelik. Aanbeveel.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar by die motor. Die kamer is groot, gerieflik en netjies, met 'n goeie stort. Ontbyt word op die lekker stoepie deur die eienaar en haar dogter bedien.

Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Rustige plaasverblyf.

Baie netjiese kamer en skoon! Heerlike bederf ontbyt en baie behulpsame gasvrou. Sal definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mariana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana B

Estadía pacífica y tranquila.

Está justo a mitad de camino hacia la costa este de SA. Ideal para hacer una parada, recargar fuerzas, y seguir.

Christelle A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle A

Baie rustige en netjiese blyplek.

Die kamers is smaakvol ingerig, ons het baie lekker daar oorgeslaap en 'n heerlike ontbyt genuttig. Lizel is 'n uitnemende gasvrou wat graag inligting gee oor die omgewing. Padaanwysings en ander nuttige inligting is ook deur hul aan ons gestuur voor ons aankoms.

Rudi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie aangenaam.

Ons gaan werk gereeld in verskillende areas rondom SA. Deo Resta is beslis een van ons top oorbly-gastehuise wat ons nog besoek het. Baie rustig op die plaas en hulle hanteer hulle gaste ongelooflik goed. Kamers is baie skoon en daar is alles wat jy benodig. Ons is vroeg daar uit en toe wag daar "breakfast" pakkies vir ons op pad uit. Sal beslis terugkeer in die toekoms.

Lilla M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilla M

Perfek.

Waarde vir geld. Stil en rustig. Veiligheid goed. Ontbyt perfek. Kamergeriewe is baie goed en meer as wat nodig is. Verhitting uitstekend vir die winter. 15 min. vanaf Piet Retief.

Niel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Gerieflike halfweg oorslaap stop tussen Pretoria en Noord Natal.

Lizel en Willie is uiters gasvry en hulle gastehuis is baie netjies, skoon en luuks met alles wat ons nodig gehad het. Gratis houtskool vir 'n braai die aand en heerlike ontbyt die volgende oggend is 'n bonus. Ons sal verseker weer hier aanklop.

Jorge V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge V

Absolutely brilliant.

Lizel went out of her way and moved us to the larger room once she heard we were on our way to our honeymoon destination and made the room really special at no extra cost. Absolutely fabulous people and would recommend Deo Resta to anyone travelling and looking for an overnight stay. Thank you Lizel for all your effort.

Elizabeth B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Total value for money.

We used this as a stop over to our holiday destination and this was every penny worth.

Annatjie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J

Pragtige plek.

Ons het so lekker gebly en Lizel en Willie was verskriklik vriendelik en gasvry. Selfs hulle garage vir ons beskikbaar gemaak om ons motorfiets in te parkeer. Skoon en netjies. Lekker ontbyt gehad. Sal vir seker die plek vir enige iemand aanbeveel!

Juan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan F

Nice place. We enjoy a lot our stay.

The place is nice and quiet. Lovely family and kids.

Helma V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V

Fantasties, definitief op my gaan-weer-lysie.

Die eenhede is supernetjies en goed ingerig. Die etes is smaaklik en die eienaars gaan uit hul pad om in jou behoeftes te voorsien. Daar is boonop genoeg plek om rond te stap en jou bene te rek na 'n paar uur in jou motorfiets se saal.

Ulandi W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi W

Heerlike, rustige plaaskuier.

Dis 'n lieflike plek met heerlike kos. Ons sal gerus weer van hul gebruikmaak as ons in die omgewing is.

Gert B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Absoluut puik. Beste akkommodasie ooit.

Baie netjies en skoon. Dit was pure plesier om hier te bly. Sal hierdie blyplek vir almal aanbeveel.

Daniel R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Excellent.

Friendly owners and feels like home.

Ewald F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald F

Net die beste is goed genoeg by Deo Resta. Die beste ervaring van 'n gastehuis nog. Sal more weer daar bly as ek kon.

Skoon, netjies, lekker kos, beddens was mooi en gemaklik. Oop spasies en veilig. Lekker om vars lug te skep en uit die stad te kom.

Ronel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Definitely recommend for a weekend getaway.

We had a lovely stay with Willie and Lizel, beautiful area, very peaceful and comfortable. Rooms are very spacious for two and very cozy. Breakfast is delicious and extra meals are offered too. The hosts are exceptional and helpful, would definitely recommend them and stay there again!

Karin L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Wonderful hospitality, awesome food and perfectly clean and cosy room.

Lizel and Willie were perfect hosts, and the room was clean and tastefully decorated. Lizel cooks the most wonderful food!

Carol K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K

Warm en vriendelike ontvangs.

Pragtige plek. Netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang. Het sommer tuis gevoel. Sal definitief weer besoek as die geleentheid hom voordoen.

Thulani M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M

It was fabulous.

The place is spotlessly clean and our host was very welcoming. We enjoyed our stay in a nutshell.

Jone G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone G

Goeie diens, plekkie is netjies.

Die diens is baie goed, vriendelike mense wat daar werk. Sal enige tyd weet daar gaan slaap.

Jimmy S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S

Skoon, netjies, gasvry.

Kan aanbeveel. Ou plaasskool, tog modern.

Frik E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Alles is nuut en vars.

Die ontbyt was fantastiese waarde vir geld! Baie dankie!

Marlize L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Gesellig

Lizel het die extra myl gegaan sodat ons ons verblyf kan geniet. Elektriese komberse op die beddens en die verwarmer wat reeds aan was met ons aankoms in baie koue omstandighede, het dit baie aangenaam gemaak. Dit was 'n aangename ervaring by Deo Resta.

Dirk J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Perfekte halfweghuis.

Ons is baie bly ons het die plekkie ontdek. Dit is net mooi halfpad Noordkus toe vir ons. Dit is baie mooi, netjies en die omgewing is doodstil. Die diens en gasvryheid is ook puik. Dis jammer ons kon net een aand daar slaap, want dit kan ook 'n wonderlike wegbreekplek wees.

Deo Resta Guest Lodge se terugvoer

Beste Dirk. Baie dankie vir die mooi woorde van waardering. Ons is bly julle het dit hier geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Deo Resta Guest Lodge
Marjorie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie J

We experienced extraordinary hospitality in a beautiful old schoolhouse, that has been exquisitely refurbished on an actively farmed smallholding. The breakfast was superb.

We slept well in preparation for a busy full day meeting the following day. It was wonderful.

Deo Resta Guest Lodge se terugvoer

Dear Marjorie
Thanks so much for your message! We wish you all the best with your future endeavours and projects! Hope to see you again in the future.

Deo Resta Guest Lodge
Gaylene H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene H

Warm and welcoming

We loved the appointment of the rooms and the hospitality of the owners. Great place to stay when heading in that direction

Deo Resta Guest Lodge se terugvoer

Hi Gaylene.
It was lovely to host your family. You are welcome to come back anytime.

Deo Resta Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ada96a217aedde016140915fa325db2bb200cb20af854b7d3f126219b3f4872c7fa9b497502d6ed22f73dd46ecddde0fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Plot 13 Moolman 2387 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.160256300808 30.862090292977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang