Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Resta Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon, vriendelik. Aanbeveel. Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar by die motor. Die kamer is groot, gerieflik en netjies, met 'n goeie stort. Ontbyt word op die lekker stoepie deur die eienaar en haar dogter bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustige plaasverblyf. Baie netjiese kamer en skoon! Heerlike bederf ontbyt en baie behulpsame gasvrou. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Estadía pacífica y tranquila. Está justo a mitad de camino hacia la costa este de SA. Ideal para hacer una parada, recargar fuerzas, y seguir.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie rustige en netjiese blyplek. Die kamers is smaakvol ingerig, ons het baie lekker daar oorgeslaap en 'n heerlike ontbyt genuttig. Lizel is 'n uitnemende gasvrou wat graag inligting gee oor die omgewing. Padaanwysings en ander nuttige inligting is ook deur hul aan ons gestuur voor ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Baie aangenaam. Ons gaan werk gereeld in verskillende areas rondom SA. Deo Resta is beslis een van ons top oorbly-gastehuise wat ons nog besoek het. Baie rustig op die plaas en hulle hanteer hulle gaste ongelooflik goed. Kamers is baie skoon en daar is alles wat jy benodig. Ons is vroeg daar uit en toe wag daar "breakfast" pakkies vir ons op pad uit. Sal beslis terugkeer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilla M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Perfek. Waarde vir geld. Stil en rustig. Veiligheid goed. Ontbyt perfek. Kamergeriewe is baie goed en meer as wat nodig is. Verhitting uitstekend vir die winter. 15 min. vanaf Piet Retief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Gerieflike halfweg oorslaap stop tussen Pretoria en Noord Natal. Lizel en Willie is uiters gasvry en hulle gastehuis is baie netjies, skoon en luuks met alles wat ons nodig gehad het. Gratis houtskool vir 'n braai die aand en heerlike ontbyt die volgende oggend is 'n bonus. Ons sal verseker weer hier aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorge V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Absolutely brilliant. Lizel went out of her way and moved us to the larger room once she heard we were on our way to our honeymoon destination and made the room really special at no extra cost. Absolutely fabulous people and would recommend Deo Resta to anyone travelling and looking for an overnight stay. Thank you Lizel for all your effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Total value for money. We used this as a stop over to our holiday destination and this was every penny worth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie en Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ada96a217aedde016140915fa325db2bb200cb20af854b7d3f126219b3f4872c7fa9b497502d6ed22f73dd46ecddde0fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Plot 13 Moolman 2387 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.160256300808 30.862090292977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang