Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marilet S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Gastehuis wat soos jou eie huis voel. Retha het ons hartlik ontvang, en alles was net wonderlik. Ons bespreking het ontbyt ingesluit, maar weens omstandighede dat ons vroeg moes vertrek het sy vir ons aandete aangebied, en die ete was 5-ster gehalte. Ons kamer was heerlik ingerig met die mooiste uitsig. Dankie Retha en jou mooi gesin wat julle deure vir ons oopgemaak het. Ons kom beslis gou weer kuier vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw P
1 nag Besigheidsreis
3.8
Okt 2021

Een nag verblyf waar die gasvrou gratis aandete aangebied het. Sal volgende besoek kamer in die huis huur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Groep van 8 vriende op 'n gholf naweek. Baie lekker gebly en baie goeie diens ontvang! Baie lekker ontbyt ontvang! Sal vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Deo Volente Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe resensensie, Pieter. Dit was `n voorreg om jou groep te akkommodeer. Dankie vir jul ondersteuning.

Julia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Verblyf was ongelooflik plesierig en jy voel vreeslik bederf. Kos was van koninggehalte en die gasvryheid was seker die beste deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Deo Volente Gastehuis
Baie dankie Julia vir die positiewe terugvoer. Wees asb altyd verseker van ons beste diens ten alle tye. Retha en Pieter.

Stephina S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Our stay was awesome. Beautiful place, value for money and delicious breakfast. Our host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2019

On point. The owners of the plot were very helpful and generous, very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Deo Volente Gastehuis
Thank you for the inspiring review, Godfrey. Regards to everyone. Please be assured of our best attention at all times. Retha and Pieter.

Sheri M
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2019

Ons het ongelooflik lekker gebly en 'n lieflike ontbyt geniet. Retha se gasvryheid het ons ervaring baie aangenaam gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Deo Volente Gastehuis
Baie dankie Sheri vir die positiewe terugvoer. Wees asb altyd verseker van ons beste diens ten alle tye. Retha en Pieter.

Petra D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2019

Dit was heerlik. Ongelooflik gasvryheid en heerlike kos. Ons is baie gasvry ontvang. Kamer was netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig was. Daar was ook 'n air-con. Natuurskoon was pragtig. End uit die dorp. Omring deur berge. Ontbyt was heerlik. Waarde vir geld. Sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Deo Volente Gastehuis
Baie dankie Petra vir die positiewe terugvoer, Wees asb altyd verseker van ons beste diens ten alle tye. Retha en Pieter.

Koketso M
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2019

Thanks for everything. The place is nice and clean. Owner Is a very nice lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renan Plaas Erfdeel 1, Donkerhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3022bc47c1c36df87059fa203dea5c7bf3fbbcedd14af566bf2be44d7a6d7c6814329005cf49e190d3d8d386c2a01f1a3a1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Renan Farm Plot 1 Donkerhoek 0300 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.658611111111 27.183888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang