Deo Volente Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renan Plaas Erfdeel 1, Donkerhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Deo Volente Gastehuis bied gerieflike verblyfplaas op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie natuurreservate, asook historiese- en natuurlike besienswaardighede geleë.
Die gastehuis beskik oor verskillende eenhede, elk met gemaklike beddens. Die eenhede spog met en suite-badkamers, privaat ingange, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit Sun City, Hunters Rest Golf Course, Rustenburg Kloof, Kgaswane Mountain Reserve, Sparkling Waters Spa en Waterfall Mall in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Renan Plaas Erfdeel 1, Donkerhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Deo Volente Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renan Plaas Erfdeel 1, Donkerhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang