Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Heine M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, sentraal! Baie gemaklik, sentraal en maklik toeganklik! Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja H
1 nag
5.0
Aug 2023

Beautiful, comfortable, value for money! I was only here for one night, but the staff was friendly, the room was comfortable and clean, and the view from the back stoep was beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Thank you Anja.

Jan F
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2024

Sal beslis aanbeveel. Baie geniet. Naby aan alles.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheryl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Asemrowend. Alles was goed. Die plek kort 'n zink, 2 plaatstoof, en vir elke woonhuis 'n braaier. Het geen WiFi-wagwoord ontvang nie. Het 'n kamer vir 2 geboek, maar het nog 'n kamer met 2 enkelbeddens gekry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Goeie dag, Dankie vir die resensie. U sal sien u het gevra vir 'n kamer, nie 'n selfsorg-eenheid nie. Selfsorgeenhede is beskikbaar sou u dit bespreek het. U het reeds 'n dubbelkamer ontvang soos versoek is. Enkelkamer is bespreek. WiFi is nie beskikbaar nie. As u die profiel van die gastehuis nagegaan het, dit is vir 'n rustige plaaservaring by ons in die platteland. Soos u genoem het, asemrowend, tuine en ons natuur skoon met ons pragtige bergreeks. Fantastiese uitsig en rustigheid wat net die platteland kan bied. Dankie vir u besoek. Ons maak weer so.

Elmare V
1 nag Saam met vriende
1.8
Mei 2021

Verblyf by Deo Volente was 'n baie onaangename ondervinding. Die plek is verwaarloos, vol spinnerakke, lyk asof dit baie lanklaas skoongemaak is en die yskas was vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Bridget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2019

Gerieflike en gemaklike verblyf. Pragtige omgewing, pragtige uitsig en naby alle geriewe. 2 grootste probleme: geen WiFi en geen DStv (slegs 'n sneeu-SABC 1, 2 en 3). Baie gemaklike beddens en 'n lieflike groot stort. Sal beslis weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Claire R
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Feb 2017

Ek sal dit nie aanbeveel vir besigheidskliënte nie. Geen MNet nie, kamers het nie TV nie, etc.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Goeie dag, Daar is 'n groot skerm televisie in die lapa - van 65 vierkant meter - aangresend van 2 slaapkamers met 2 vol badkamers en vol toegeruste kombuis. Daar is 4 buite deure vir een persoon. Ek voel die kommentaar is onregverdig teen R700.00 vir 2 nagte. Lekker dag

Thelma F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2016

Skep asem op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars. Ons sal graag weer daar gaan bly. Die eienaars laat jou baie tuis voel. Die uitsig is baie mooi en 'n mens word deel van die plaasbedrywighede. Die kamers het alles wat nodig is en die feit dat die lapa addisioneel vir ons beskikbaar was, was 'n bonus. 'n Heerlike sorgvrye naweek wat goeie herinneringe oproep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2016

Baie lekker en gerieflik. Puik! Baie netjiese verblyf. Naby aan die dorp en aan snelweg N2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie V
1 nag Gesin met tieners
2.4
Des 2016

Basies en teleurstellend. Alles op die website ens. het baie mooi en oulik gelyk en is ook so beskryf. Op die 12 ha plaas, uitsigte, groen gras ens. ens. Mooi foto's van kamers ens. Nêrens het dit verwys na addisionele verblyf ver van die plaas in 'n klein, ou, basiese huisie in die dorp van Riversdal nie. Dalk iewers iets gesê van apart van gastehuis af, of so iets. So die verwagtinge en die werklikheid was myle verwyderd. Ons het bietjie gekul gevoel aangesien dit wat deur die website en bespreking "belowe" is glad nie was wat ons ontvang het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Goeie dag, Baie dankie vir terugvoering. Ons het wel gesê dat ons nie beskikbaarheid het by Deo Volente nie en het die dorpswoonstel aanbeveel. Jul was net te dankbaar dat jul verblyf kon kry. Daar is ook uitdruklik gevra in die woonstel of jul tevrede is. Die antwoord was baie tevrede net bly ons kon verblyf bekom. Groete en sterkte.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNDNhYTM3LWVjNmMtNDAzMS04OWZiLWE2MmE0ZWQ4NmYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 R323 Ladismith Road C1 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082921370427 21.255522072315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang