Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon se woonstel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Deon se woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adolf B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf B

Niks meer nodig nie vir skaereis.

Baie lekker, dankie, alles was 100% perfek.

Wynand K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Pragtige stil omgewing en baie netjiese eenheid.

Gerieflik naby aan alles, maar ook vêr genoeg dat dit nie 'n irritasie is nie.

Juanita H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Heerlike oornag-akkommodasie.

Goed ingerig en Deon is so vriendelik en laat jou tuis voel! Naby Spar en restaurante as jy vinnig iets nodig het.

Christo B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Uitstekende verblyf.

Baie netjiese plek waar almal veilig kan wees. Die tuin is uitstekend en laat jou rustig voel in die stad.

Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Uitstekend. Netjies. Skoon. Modern.

Pragtige, nuwe woonstel. Vriendelike ontvangs. Veilige binneparkering.

Fernando C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando C

Excellent accommodation, gracious host.

Clean, neat, lovely setting, pool was clean, very comfortable bed, and good linen. Will definitely stay there again.

Dirk G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk G

Baie netjies.

Baie netjies en gerieflik.

Maartin G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin G

Het slegs 'n oorslaapplekkie gesoek om te oornag.

Deon se woonstel was baie skoon, netjies en modern toegerus en baie goed geleë. Alhoewel die woonstel klein is, het dit nooit te beknop gevoel nie, omdat daar lekker baie spasie is op die erf en langs die swembad. Dit is ideaal vir 2 gaste wat 'n oornagplekkie soek vir 'n aand of twee.

Deon se woonstel se terugvoer

Hallo Maartin

Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer en sien uit daarna om jou miskien weer te ontvang indien jy weer Kaap toe kom.

Lekker dag,

Deon

Deon se woonstel
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4924dab1a6b479f902c12504a86ca61b75e96f059dd9cd3d4b225c281e88ee465d59fe405649cb721792468b1fbba810a2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 49 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8389712 18.6555802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang