Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon se woonstel

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adolf B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Niks meer nodig nie vir skaereis. Baie lekker, dankie, alles was 100% perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Pragtige stil omgewing en baie netjiese eenheid. Gerieflik naby aan alles, maar ook vêr genoeg dat dit nie 'n irritasie is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Heerlike oornag-akkommodasie. Goed ingerig en Deon is so vriendelik en laat jou tuis voel! Naby Spar en restaurante as jy vinnig iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyf. Baie netjiese plek waar almal veilig kan wees. Die tuin is uitstekend en laat jou rustig voel in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Netjies. Skoon. Modern. Pragtige, nuwe woonstel. Vriendelike ontvangs. Veilige binneparkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Excellent accommodation, gracious host. Clean, neat, lovely setting, pool was clean, very comfortable bed, and good linen. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Baie netjies. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maartin G
1 nag
4.8
Feb 2023

Het slegs 'n oorslaapplekkie gesoek om te oornag. Deon se woonstel was baie skoon, netjies en modern toegerus en baie goed geleë. Alhoewel die woonstel klein is, het dit nooit te beknop gevoel nie, omdat daar lekker baie spasie is op die erf en langs die swembad. Dit is ideaal vir 2 gaste wat 'n oornagplekkie soek vir 'n aand of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Deon se woonstel
Hallo Maartin Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer en sien uit daarna om jou miskien weer te ontvang indien jy weer Kaap toe kom. Lekker dag, Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4924dab1a6b479f902c12504a86ca61b75e96f059dd9cd3d4b225c281e88ee465d59fe405649cb721792468b1fbba810a2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 49 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8389712 18.6555802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang