Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon se woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deon se woonstel is 'n losstaande eenheid op die eienaar se perseel en bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek en is binne maklike bereik van restaurante en winkelsentrums.

Die eiendom bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.

Die eenheid bied basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, 'n yskassie en 'n ketel insluit. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv en 'n gemaklike bank. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste het toegang tot die buite-area met 'n swembad, braai-area en 'n groot grasperk met 'n piekniektafel. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Adolf B
Besigheidsreis
5.0
Niks meer nodig nie vir skaereis. Baie lekker, dankie, alles was 100% perfek.
Sep 2024
Wynand K
Besigheidsreis
5.0
Pragtige stil omgewing en baie netjiese eenheid. Gerieflik naby aan alles, maar ook vêr genoeg dat dit nie 'n irritasie is nie.
Jul 2023
Juanita H
5.0
Heerlike oornag-akkommodasie. Goed ingerig en Deon is so vriendelik en laat jou tuis voel! Naby Spar en restaurante as jy vinnig iets nodig het.
Mrt 2023
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie netjiese plek waar almal veilig kan wees. Die tuin is uitstekend en laat jou rustig voel in die stad.
Mrt 2023
Ronel L
5.0
Uitstekend. Netjies. Skoon. Modern. Pragtige, nuwe woonstel. Vriendelike ontvangs. Veilige binneparkering.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deon se woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 49, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4924dab1a6b479f902c12504a86ca61b75e96f059dd9cd3d4b225c281e88ee465d59fe405649cb721792468b1fbba810a2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 49 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8389712 18.6555802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang