Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Derek's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 478 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Derek's Place bied selfsorgverblyf en is op die eerste verdieping van die gebou in sentraal Yzerfontein geleë. Die eiendom is naby restaurante, tennisbane en 'n ambagsbakkery.

Die gerieflik gemeubileerde woonstel akkommodeer 'n gesin van 4 persone of 2 paartjies, en bestaan uit 2 tussenliggende slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed met linne ingesluit; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n ingeboude oond en 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die eetkamer is apart en bied 'n tafel met sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer is langs die kombuis en bied rusbanke om op te ontspan en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Boonop spog die woonstel met 2 balkonne wat elkeen 'n ingeboude braai-area bevat vir gaste om te gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.

Net om die draai van die gebou, is die wonderlike Rosemead ambagsbakkery en tennisbane.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Parkstraat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Derek's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 478
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 478
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44881eb20676b4f1263c0b47403714aa9c2b29d7a9fad79a55b2efb2527b283ebc9d86bcbbf26d1975ea9d65de88c1d3c32a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 478 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 38 Park Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.339814 18.1651023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang