Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deruxa Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Neo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 83 resensies vir Deruxa Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dinti D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinti D

Was 'n heerlike wegbreek in die natuur!

Ons het die privaatheid van die bungalow baie geniet en het heerlik gekuier op die stoep en heerlik geslaap. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Moses M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M

Very exciting.

That was a very nice place, I will definitely going to visit again.

Jared S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jared S

Great place for an overnight stay.

Accommodation is clean and looks great, wouldn't stay longer than 1 or 2 nights as there isn't much to do on the property. If you are looking to stay longer and want to do stuff then would have to venture out of the property for hikes.

Roelf J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf J

Ek het die voëls geniet.

Eenhede is skoon met al die geriewe vir 'n gemaklike verblyf. Daar is baie klein voëltjies. Dit is naby aan Dinokeng. Daar is plek om rond te loop vir sowat 30 minute met wild. Opvangs vir Vodacom is nie baie goed nie.

Sue-anne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-anne M

Quiet, cozy venue.

We held a bachelorette party at the venue under the Lapa area. We used the pizza oven with 12 guests that attended. We had a comfortable stay and had a great time. Neo and the team were very accommodating and catered to all our needs. Will definitely go back.

Eugene M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Exceptional. Marvelous.

We enjoyed every second of our vacation, everything was on point and we are planning on coming back with friends.

Heilie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heilie K

Heerlike stilte en rustig.

Perfekte plek om stil te raak.

Dinti D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinti D

Rustig. Ons het baie lekker gebly, en sal weer graag daarheen wil gaan, dis privaat, stil en uniek.

Dis al ons tweede keer. Sal net graag aanbeveel dat hulle nie onnodig die pomp afsit nie.

Pauli D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli D

Perfek vir henneparty.

Ons het die naweek as groep van 14 dames by Deruxa Cottages gewoon vir 'n henneparty. Die plek was baie skoon en netjies maar mens kan sien dit raak oud. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het baie goed met ons gekommunikeer. Dit is die ideale plek vir so groot groep en partytjie. Mens as groep alleen daar sonder iemand wat pla.

Thabiso S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso S

Very friendly staff and welcoming.

The place has a huge potential for outdoor activities, like horse riding, animal tours and quad biking. Provide shaded parking areas for the cars. Network coverage is an issue and so is the provision of free WiFi.

Deruxa Cottages se terugvoer

Dear Thabiso, the review as well as suggestions are appreciated. Regards. Deruxa Cottages

Deruxa Cottages
Bianke S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianke S

It was very relaxing and secluded as there were no other guests. The wildlife was nice to see up close.

The staff were friendly, but we didn't really see or hear much of them. They greeted me on arrival and the security guard/ground worker was very friendly and helpful.

Charmaine G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine G

Stil en apart, so goed vir alleentyd.

Cottage lyk soos op foto - eenslaapkamer en oopplan. Lekker kuierstoepie buite met braai (nie gebruik) en gasstoof. Koedoe en rooibokkies en wildebeeste op die plot.

Glenda G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Glenda G

Teleurstellend, onnet, onveilig en afgeleef.

Die pad is bykans onbegaanbaar met 'n diep dam water waardeur mens verplig is om te ry omdat daar geen ompad is nie. Ons het onveilig gevoel aangesien daar nie behoorlike heinings is nie, alhoewel 'n wag blykbaar patrolleer. Die eenheid self was nie afgestof nie, met spinnerakke orals. Die beddegoed was vuil en die geiser het nie behoorlik gewerk nie. Ons was aangewese op koue water. Ons was baie teleurgesteld en wou al die eerste aand teruggaan huis toe. Ons het toe maar self skoongemaak en probeer om die beste van 'n slegte saak te maak. Die enigste pluspunt was dat die dame behulpsaam was om die padaanduidings te gee. Ons voel dat ons te veel moes betaal vir 'n plek wat nie op standaard was nie.

Cara W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara W

Rustig.

Ons het vreeslik lekker gerus en gekuier. Die kamers was mooi skoon en goed toegevoeg. Die braai-area en swembad was ook heerlik om te gebruik. Mense was baie vriendelik. Ons sal gerus weer kom besoek!

Gillian M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M

Perfect place for a weekend getaway with friends.

The family bungalow offers everything to spend a great getaway with friends or family. But the highlights definitely are the braai area, the swimming pool and the pool area. The kitchen is well equipped and the bedrooms are spacious and clean.

Zinhle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle D

Peaceful and safe.

Network connectivity is generally poor in the area, one has to make sure to inform establishment prior to arrival. Entire stay was great and safe, especially because they have night guard patrol.

Karabo N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo N

Heaven on earth.

The rooms were clean, very comfortable, and the staff was amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this hotel for anyone visiting downtown. We also had a lovely romance setup on the bush and it was awesomely.

Roelof D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof D

Lieflike ontspannende naweek wegbreek. Naby genoeg, ver genoeg van die geraas.

Saligheid, verseker!

Stella M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella M

We enjoyed our stay.

I need to advice that pest control should be used because we were tormented by a rat and a checkho inside the house.

Wynand M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand M

Baie netjies en mooi, maar klein perseel en min geriewe.

Baie netjies en mooi, maar klein perseel en min geriewe. Dit val buite die Dinokeng Wildreservaat en moet ongeveer 20 km ry tot by Dinokeng Reservaat, Nyati Gate en 'n verder 5 km tot by Self Drive Route, om groot wild te sien. Deruxa het well 'n paar rooibokke, blouwildebeeste and volstruise wat ons met ons aankoms verwelkom het.

Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Lekker rustige wegbreek in die bosveld. Waarde vir geld.

Netjiese, baie ruim huis. Meeste van die fasiliteite en toerusting wat jy benodig.

Nerissa R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerissa R

Peaceful breakaway.

Deruxa Cottages is perfect for a family getaway. There's lots of space and the environment is tranquil - the perfect break from the city. The kitchen utensils could be improved slightly, but aside from that, we had the perfect night away!

Stephen M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen M

Awesomeness.

Awesome service received from the host and staff members during the stay.

Esmerelda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmerelda D

Baie lekker plek om te gaan ontspan as 'n familie.

Netjies en skoon gewees!

Cecelia Helen C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia Helen C

It was a beautiful location though we were a bit disappointed.

We waited for one hour before someone opened the gate for us, then upon getting to the cottage we were handed the key with no further information. We had to call the staff back to ask for an extra bed for our child and how the gas geyser worked, as well as other 'housekeeping' items. The kitchen was usable, but not fully stocked with the necessary utensils needed. The bed was comfortable and the view spectacular. A place to go if you are looking for rustic peace and quiet.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Clarissa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Clarissa V

Baie rustig, mooi wild, min padjies om te ry, geen steak-messe, geen braai-bakke.

Sal aanbeveel dat hulle 'n klein winkel op die perseel het net vir hout en ys. As jy weet kliënte begin 2 uur inklok, moet nie eers 20 oor 2 die hek kom oopsluit nie, veral nie as daar loadshedding is en jy niemand in die hande kan kry nie. Sleep meer paaie op die plaas sodat die wildsrit vir langer as 5min kan hou. Kry steak-messe, braai-bakke en braaitange wat nie stukkend is nie asook 'n snybord in die kamers. Skoonmaakgoed is ook maar skaars, ons het 1 lappie ontvang. Sort die geyser uit by die Stable Cottage, want die water was heeltyd koud. Waarsku mens dat sekuriteit heeltyd met sy fiets om ry, mens skrik mens dood as hy skielik net verby kom. Bied kamerdiens aan. Bietjie meer aandag aan die kleiner detail. Verander die beskrywing van kamers op die webwerf, die werknemers op die plaas ken slegs die name van die kamers (Eland, Impala, Stable, ens. ). As jy weet jy kry gaste, maak asseblief seker die swembad is blou en nie groen nie. Maar verder baie nice venue vir 'n "batcholers party" - nie op die oomblik geskik vir gesins- of familiebyeenkomste nie. Vir wat ons ontvang het sou ons op ander plekke R350 per aand per kop betaal het.

Ligre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ligre D

Veilig.

Daar was nie warm water gewees nie, met die krag wat af was, is daar geen generator beskikbaar nie. Daar is te min glase vir die hoeveelheid mense wat daar bly. Die toerusting, mikrogolf, werk nie.

Roelf S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf S

Oulik maar nie bedoel vir langer as een mag nie.

Na harde reën was daar geen elektrisiteit nie. Hulle het geen opwekker vir so iets nie wat beteken ons kon geen kos voorberei nie. Nie eens 'n koppie koffie maak nie.

Etienne J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne J

Baie potensiaal, maar is verwaarloos.

Geen back-up vir die krag wat af is nie. Geen warm water. Daar is 'n 4 ster-sertifikaat op muur, maar dit is ver daarvan af. Regtig mooi bungalows, net nie skoon nie. Die japonne het kolle op, die stort is vuil,aircon lek. Geen asblikke by die swembad en braai-area nie en daar was drankblikke oral gewees. Die parkering vir voertuie het geen beskutting nie. Stowwerige kamer. Geen sein nie.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rethana R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rethana R

Die plek is in so 'n verwaarlooste toestand en bitter vuil gewees.

Die plek was regtig uiters vuil en oud (beddegoed stukkend, banke stukkend). Die messe- en vurke-laaie was so vuil binne dat ons nie eers daar die tweede aand geëet het nie. Dit was regtig grillerig. Alles om die plek is verwaarloos. Gras teen huisie is nie gesny nie, die braai-area was baie slordig. Daar is 'n gas geyser in die badkamer met geen uitlaatpype na buite nie (dit is onwettig), as jy krane oopdraai ruik jy die hele tyd net gas - mens kan doodgaan van daai gasse. Ek het Saterdagoggend in 'n yskoue stort gestort en Saterdagaand die helfte van die bad getap en toe ek voel toe was die water yskoud. Krag het afgegaan Vrydagaand 6 - 9 - daar was geen solar lig/kers of niks in die eenheid nie - dit was pikdonker. Ek moes toe na 30 min die bediende bel sodat sy vir ons 'n lig kon bring sodat ons net ons kos kon klaarmaak. Self-catering sonder enige opwasgeriewe met warm water? Hoe werk dit - jy kan glad nie skottelgoed was nie - daar is 'n buitewasbak sonder warm water? Weet nie hoe het die bediende die skotteldoeg gewas het nie? Neem aan met die koue water in die buitewasbak - ek dink dis die rede dat die cutlery en crockery in die eenheid bitter vuil was. Ag nee man, ek is bitter teleurgesteld. Ons wou eintlik Saterdagoggend terugry, maar toe sê ek vir my man ons het baie geld betaal - ons kan nie net ry nie. Baie vuil lakens met kolle orals - dit was regtig een van die slegste verblyfervarings vir ons in 'n lang tyd. Vieslik en morsig vuil met 'n oop asgat - stukkende stoel, gemors wat oral lê en plante en bosse wat alles toegroei. As hulle die plek vir R200 'n nag adverteer sal ek sê ja - maar R950 per nag is regtig baie geld en dan verwag mense 'n plek wat skoon en netjies is. Dit was regtig disgusting!

Tanya V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya V

Teleurgesteld.

Eerstens, het ons 40 minute gewag vir die eienaar om vir ons die hek oop te maak. Dit word geadverteer as "in Dinokeng" wat totaal onwaar is. Hierdie is 40 minute, of 20 km, buite Dinokeng geleë. Die eenheid self was redelik skoon, maar dit het gelyk of die badkamermatjies 10 jaar laas gewas is. Daar was ook nie voldoende eetgerei nie. Die braaigeriewe was nooit skoongemaak nie en 'n ou, vrot mop het ons daar verwelkom. Dit was nogal 'n oogseer. Deruxa Cottages het ook as 'n geheel herstelwerk en basiese onderhoud op die eenhede nodig. Dit wil-wil uitmekaar val. Die foto's is uiters misleidend. Regtig teleurgesteld. Beveel hierdie verblyf vir niemand aan nie.

Lydia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

We had fun.

Staff from the Deruxa are so welcoming and friendly, thank you very much.

Nicole B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Die beste plekkie om weg te kom van die stadslewe.

Die mense wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was so skoon en netjies. Dit was so lekker om aan die slaap te raak en wakker te word met die geluid van natuur en geen klanke van die stadslewe nie. Die plekkie het 'n baie 'rustic feel' maar die badkamers was ook modern, wat vir ons 'n baie goeie kombinasie is. Dit was die beste plekkie om vir 'n aand weg te gaan. Baie dankie.

Deruxa Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. We are happy that you enjoyed your stay with us.

Deruxa Cottages
Chloe H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H

Vandat ons gearriveer het, was ons onmiddelik gehelp en gewys waar ons huisie is, sleutels oorhandig en vir ons oopgesluit.

Diens was goed, plek was netjies, ons het baie lekker gebly en gekuier.

Annelize H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Baie rustig en stil.

Dit is 'n wonderlike plek om weg te kom van die gejaagde lewe. Dit is baie rustig en stil. Lekker plek om saam my man weg te kom. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Christina H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H

Peaceful place we enjoyed playing music without restriction.

Caretakers we so helpful responded quickly to our requests.

Bernadette E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette E

Bitterlik lekker huis met groot kuier area vir 'n goeie tyd!

Baie goeie plek om te wees vir 'n naweek! Heerlike huis.

Henk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Had an event for 11 people. All three of the cottages as well as the communal areas were clean and accessible.

We really enjoyed our stay. We made use of the braai, swimming pool and kitchen facilities and they were all excellent.

Miemie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie V

Dit was heerlik stil en rustig.

Die eenheid was skoon en netjies. Lekker om die diere van jou huisie af te sien.

Dirk O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O

Baie netjies en skoon.

Sal definitief weer kom. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Ryan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Quick get away

Was lovely to get away. Wasn't very far from the West Rand of JHB. The property could do with a little TLC - small things to be fixed. But overall is was a nice stay.

Ernest V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Dit was baie netjiese en eenvoudige rustigheid in die skoonheid van die bos.

Sal weer dit saam met vriende besoek. Sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand in die omgewing wat skoon, afgesonderde verblyf soek.

Macha E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Macha E

Lekker gerus, daar is wel goed wat ek dink kan verbeter.

Beligting buite was baie swak en het opgelet dat daar wel liggies is maar wat nie werk nie, die maan het ook nie geskyn oor die naweek nie so ons het van selfoonliggies moes gebruik maak. Basiese benodighede soos kerse, skottegoed was sponsie, asbakkies, 'n braaitang, graaf, ordentlike messe, asblik met 'n deksel en selfs ekstra swartsak ens. Glo ek kan 'n bydra maak tot 'n uitsetekende selfsorg-eenheid.

Bianca V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Wonderlike atmosfeer om gesellig te kan kuier saam vriende en familie.

Ons het die wild baie geniet wat tussen die huise rond beweeg.

Marcel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel B

Very welcoming. Kind and friendly staff.

Really enjoyed the silence in the bush. The bathtub was a major plus.

Lorne L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorne L

For anyone wanting a getaway close-by, this would be perfect if there was more manager involvement. The venue lacks organisation and requires some TLC as it is starting to become rundown.

The accommodation was comfortable. However, the lack of crockery, cutlery and glassware was frustrating which could easily be resolved if the staff have an inventory of what is required for two people sharing. I do not consider sharing to mean one mug, one teaspoon, one champagne glass. Also advertised as a romantic getaway, pity there were no wine glasses to enjoy a glass of wine nor any side plates or a bowl to make a salad, not that there was a knife you could use to make a salad. Fortunately, I always bring my own wine glass and sharp knife from previous experiences. I did request a bowl, side plate and a plate to put our braai meat on and it was supplied. On the plus side, having the wildebeest and ostrich stroll past every day was a privilege, the bed was comfortable and the security that patrolled at night was comforting.

Anilda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anilda E

Die plek is nie geleë binne Dinokeng nie.

Die advertensie is baie misleidend vir dit wat jy kry. Maar dis 'n lekker wegbreek as jy net wil ontspan.

Jacques S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Very nice setting. Loved the fireplace as it was cold at night.

The signage indicating it is a bit worn and needs to be clearer, drove past the signage twice before I actually phoned the number on the booking form as the number on the board was non-existent. On arrival we found the geyser in our units tripped the power, the staff moved us to another unit within minutes.

Jacques D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Lekker maar ook teleurstellend in een sin

Die feit dat die plek nie in Dinokeng is nie maar so geadverteer word was 'n groot teleurstelling, hulle sal ook die tipes verblyf beter moet verduidelik. Verder was die verblyf baie netjies en baie mooi, die waterdruk was wel 'n baie groot probleem gewees, met twee van die kamer met amper niks en een met heeltemal niks. Die werkers en sekuriteit was fantasties, die mense het uit hulle pad vir ons gegaan met enige versoek. Voorstelle, laat weet daar is ys beskikbaar, verkoop normale hout asook bondels vir mense wat hou van om 'n bosveld vuur sit. Dink die plek het soveel meer potensiaal. Maar dit gesê het ons lekker gekuier, maar ons is gemaklike mense, dink nie almal gaan so voel nie.

Nadine H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine H

Ons het 'n rustige naweek gehad, vriendelike diens en weg van alles en almal.

Ons het wel bietjie gesukkel met die warm water, gedink dis die gas en gas is omgeruil maar het nog steeds dieselfde probleem gehad.

Vanessa M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa M

'n Lekker wegbreek in die middel van die bos.

Dit was heerlik om daar te wees en die plekkie was mooi skoon en netjies. Dankbaar vir die eenheid wat effens afgeleë was en naby genoeg om te stap na die swembad toe. Die staff is baie vriendelike en behulpsaam. Aanbeveling vir die buitelug-stort: Halflyf-skuiling te bou sodat mens steeds die natuur kan geniet, maar nie totaal en al in die oopte stort nie. Aanbeveling vir die ingang: Dateer asb. die bord op met die nuutste kontaknommer, asook was ons nogal onseker oor wie ons ontmoet en hoe om in die plaas te kom (meer duidelikheid met die aanwysings sal waardeer word). Baie dankie Deruxa, julle sal ons weer sien!

Lezanne R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanne R

Was lekker. Die oond en mikrogolf kort werk. Die oond was baie vuil binne.

Hulle moet asb aandag gee aan die oond. En dan die twee beddens wat in die leef gedeelte staan het glad nie dakwaaiers nie en die muskiete was vreeslik erg. Twee van die meisies het niks geslaap nie a.g.v. dit. Die een deur het ook gesukkel om oop en toe te maak en die lig in die kombuis trip die krag.

Leruchka M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leruchka M

Good getaway.

Very good getaway if you want to get out of the city. Lights needs attention, no light outside the stable cottage. T kitchen equipment needs attention. The gas geyser in the stable unit needs attention. Other than that, a very good experience.

Jaco B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B

Baie stil en rustig.

Baie lekker gekuier. Wildlewe is rustig maar kan aangevul word. Kan by "stable" behoorlike dak opsit en meer ligte by braai area. Of dit ook op stoep sit vir dae as dit reën. Siende dat dit afgesonder is dalk Jacuzzi of klein swembad met trappe. Nie soos groot swembad wat nie trappe het nie.

Marli M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli M

Dit was lieflik en rustig, maar ongelukkig nie naby Dinokeng soos aangedui nie.

Pragtige plek. Ek kan dit regtig aanbeveel, maar ons het met teleurstelling eers met ons aankoms besef dis 40 km van Dinokeng af. Op die webtuiste val dit onder die soek "verblyf in Dinokeng". Dalk iets wat duideliker gestel kan word in die beskrywing.

Jean-mari B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-mari B

Ons het 'n plekkie gesoek, naby Pretoria, om 'n rustige naweek te geniet. En dit is presies wat ons gekry het.

Ons het in die Stable gebly en dit was privaat en rustig.

Rikalize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rikalize V

Rustig.

Baie oulik. Rustig met die natuurskoonheid op jou voorstoep. Hier en daar is daar herstelwerk wat gedoen kan word.

Gregory K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gregory K

Didn't meet expectations.

Billed as 4 star accommodation, but in need of lots of maintenance. Shortage of kitchen cutlery. Beds were comfortable. Space was clean. Furniture shabby. Staff were friendly. Our boys enjoyed running around in the open spaces and loved the ostriches. We left early, but didn't regret going.

Johan W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W

Fasiliteite is daar, maar afgeskeep by Family Cottage.

Dit lyk of daar 'n tyd was dat dit 'n mooi plek was, maar nou kom dit maar afgeskeep voor. Lyk nie of iets vervang of reggemaak word nie, en dis klein dingetjies wat pla (bv. stort wat nie dreineer nie, skottegoedwassser wat daar staan - maar nie werk nie, oondglas wat gebreek is en die lys gaan aan). Ons het nogtans lekker gebly (dalk omdat ons goeie geselskap gehad het). Die wildebeeste en diere wat rondloop was lekker om te sien.

Johny R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johny R

Lekker wegbreek, sal wel nie aanbeveel vir winter nie.

Die huisie is koud, maar hy het 'n kaggel so bring net jou eie hout. Mens kan wel daar hout koop teen R20 'n sakkie. Die verwarmer in die kamer werk nie. Daar was ook geen warm water die oggend gewees nie.

Janileen W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janileen W

Rustige wegbreek in die bos saam met vriende.

Ons was ’n groep van 9 volwassenes en 4 kinders en het die plaashuis en twee van die kothuise bespreek. Die plaashuis is baie ruim en goed toegerus (die kombuis is bietjie skraal toegerus) en alles was skoon en netjies. Ons het ’n heerlike, rustige tyd gehad en daar is genoeg spasie dat niemand onder iemand anders se voete is nie. Die staff was vriendelik en baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en het alles wat ons nodig het. Ons het selfs so paar bokkies gesien. Dit is naby genoeg uit die stad vir ’n vinnige wegbreek maar ook ver genoeg dat jy voel jy weg van die stad se geraas. Ons het reeds besluit om volgende jaar vir langer te gaan.

Lelanie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S

Ideale plek vir klein funksies.

Ons het my dogter se 21ste gereel by Deruxa. Alles was so lekker opgestel en die kuierplekke en akkommodasie is baie gerieflik. Sal beslis weer groepkuiers by hulle reël.

Deruxa Cottages se terugvoer

It was a pleasure to host you.

Deruxa Cottages
Dimpho M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimpho M

It was awesome.

Deruxa is a clean place and it has privacy. It was nice being at Deruxa Cottages. We hope to come back soon.

Marcio Q - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcio Q

Beautiful and peaceful.

Nice modern chalets in the beautiful bush. Clean and well maintained. Beautiful game animals moving in a safe and secure environment. Peaceful and quiet place to relax with nature.

Elizma V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Pleasant stay in clean, quiet house.

It was a pleasant stay with very quiet surroundings. The wildlife walking around and the views were optimal for relaxation. The house was spotless and additionally cleaned daily. The kitchen was somewhat under-equipped with cutlery. Signal was also a problem but is excellent if you want to completely switch off. Rooms are all spacious and a bonus is having sufficient bathrooms for all guests. Large common areas served well for everyone to be able to 'kuier' together. Overall it was a great stay and was well enjoyed by all.

Ben N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Het die veld en diere in ’n rustige omgewing geniet.

Was ook bly dat dit nie oorvol was nie. ’n Voorstel is om dalk perde in te bring vir ritte.

Amanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Lekker gemaklike plek.

Lekker man, rustig skoon en goeie waarde vir geld.

Violet M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Violet M

It was remarkable.

We had a wonderful stay. The hospitality was great. The place is a breath of fresh air.

Carl M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M

Baie lekker gewees.

Detail ontbreek. Geen tee of melk nie. Geen glase nie. Die klein dingetjies in die lewe maak dit 100%. Tans sal ons 95 % gee.

Michelle I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle I

Dit was perfek vir dit waarvoor ons nodig gehad het. Dit kon skoner wees, maar ons het dit darem steeds geniet.

Ons het die Farm House en een Executive Cottage bespreek vir een aand oor die naweek. Met aankoms het 'n dame ons rondgewys en oral vir ons oopgesluit. Die Farm House was nie so skoon soos ons dit wou hê nie en van die gaste het gekla oor insekte in die beddegoed en vullis in die badkamers. Dit was ook duidelik dat daar nie voor ons aankoms vinnig gevee of gewas was nie, want daar het blare en klein hopies grond rondegelê reg oor die huis. Die skottelgoedwasmasjien is ook buitewerking so ons het self die skottelgoed gewas voor ons gery het. Ten spyte van die netheid en die insekte, bly dit 'n goedgeleë en bekostigbare wegbreekplekkie. Dis net jammer dat die foto's op hul webtuiste nie rerig pas by wat mens kry as jy daar aankom nie.

Lauren B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren B

Clean, neat and welcoming.

Lovely place ,clean and neat.

Jacqueline B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline B

Sien onder.

Lekker, netjiese plaashuis vir groot groep mense. Als wat nodig is vir aand of twee. Dink net hul moet bietjie meer kyk na hul kombuisgeriewe, nadat ons ingeklok het, moes ons eers gaan vra vir die dame aan diens op die perseel vir glase, bakke ens. Dink hul moet beter ingelig word en sorg dat die aantal breekware ens. wat nodig is vir groep mense beskikbaar moet wees, dat mens nie nodig het om te moet vra vir als nie. Potte het nie deksels nie, ens. Maar verder was dit baie netjies en skoon en die persoon aan diens Lerato het gesorg dat als netjies is. Klein goedjies wat ons hul definitief net moet na kyk wat nodig is in en om die huis. Bv. van die vensters het glad nie eers gordyne of blinders gehad nie. Vreemd.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rosemary M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rosemary M

None.

Nothing much it was just a disappointment. Not what I expected.

Christo C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christo C

Expected more.

Some electrical appliances and some lights were not working, as well as some doors.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anje M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje M

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het Deruxa Cottages baie geniet, die huis was baie netjies en skoon. Die staf was aangenaam en hulpvaardig en die bosveldstilte was heerlik.

Deruxa Cottages se terugvoer

It was a pleasure to host you and we look forward to hosting you again.

Deruxa Cottages
Nicki V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicki V

We had a great stay and will be back!

We had a great weekend! Awesome place for large groups! Staff were amazing! Kitchen cupboards were a but dirty and stove was a bit dirty. Kitchen does not have enough crockery and cutlery but overall a good stay!

Rouxlene N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxlene N

Baie netjies en lekker.

Die GPS-location wat mens van Google af kry is nie reg nie en het ons nogal deurmekaar gehad. Maar as mens nog so 3 km aanry is daar duidelike borde wat aandui waar mens moet draai. By die venue aangekom is die hekke nie baie verwelkomend nie. Maar die venue self is regtig lekker, die lapa area is ideaal vir verjaarsdae met 'n volledig toegeruste kombuis. Die staf het ons regtig baie mooi gehelp. Ons was net dames en het baie veilig gevoel met die sekuriteitswag wat heeltyd verby gekom het.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 11, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTho7iSgEUrIRLD1cM8M1XZ6FOh41RraEPI6LVgiI2ZvHt8sh4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 83 5 1 4 Plot 11 De Wagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.509282 28.589992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang