Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deruxa Cottages

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Dinti D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was 'n heerlike wegbreek in die natuur! Ons het die privaatheid van die bungalow baie geniet en het heerlik gekuier op die stoep en heerlik geslaap. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moses M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Very exciting. That was a very nice place, I will definitely going to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Great place for an overnight stay. Accommodation is clean and looks great, wouldn't stay longer than 1 or 2 nights as there isn't much to do on the property. If you are looking to stay longer and want to do stuff then would have to venture out of the property for hikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Ek het die voëls geniet. Eenhede is skoon met al die geriewe vir 'n gemaklike verblyf. Daar is baie klein voëltjies. Dit is naby aan Dinokeng. Daar is plek om rond te loop vir sowat 30 minute met wild. Opvangs vir Vodacom is nie baie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-anne M
1 nag
4.2
Mrt 2024

Quiet, cozy venue. We held a bachelorette party at the venue under the Lapa area. We used the pizza oven with 12 guests that attended. We had a comfortable stay and had a great time. Neo and the team were very accommodating and catered to all our needs. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Exceptional. Marvelous. We enjoyed every second of our vacation, everything was on point and we are planning on coming back with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilie K
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Heerlike stilte en rustig. Perfekte plek om stil te raak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dinti D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly, en sal weer graag daarheen wil gaan, dis privaat, stil en uniek. Dis al ons tweede keer. Sal net graag aanbeveel dat hulle nie onnodig die pomp afsit nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pauli D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Perfek vir henneparty. Ons het die naweek as groep van 14 dames by Deruxa Cottages gewoon vir 'n henneparty. Die plek was baie skoon en netjies maar mens kan sien dit raak oud. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het baie goed met ons gekommunikeer. Dit is die ideale plek vir so groot groep en partytjie. Mens as groep alleen daar sonder iemand wat pla.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Very friendly staff and welcoming. The place has a huge potential for outdoor activities, like horse riding, animal tours and quad biking. Provide shaded parking areas for the cars. Network coverage is an issue and so is the provision of free WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Neo
Deruxa Cottages
Dear Thabiso, the review as well as suggestions are appreciated. Regards. Deruxa Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Neo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 11, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTho7iSgEUrIRLD1cM8M1XZ6FOh41RraEPI6LVgiI2ZvHt8sh4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 83 5 1 4 Plot 11 De Wagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.509282 28.589992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang