Desert Dew Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-chalets en 6 kamers in die hoofhuis. Elke selfsorg-chalet het 'n volledig toegeruste oopplan-kombuisie en 'n sitarea, 'n TV met DStv en 'n braai-area. Elkeen van die kamers het lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.
Die Perdeskoenberg op die plaas is die hoogste punt in 'n reguit lyn tussen Kaapstad en Johannesburg. Desert Dew Guesthouse lê halfpad tussen Kaapstad en Gauteng en is die perfekte plek om te ontspan voor die lang reis wat voorlê. Dié gastehuis ontleen sy naam aan die 6 fonteine op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Modderfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Desert Dew Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Drie Susters Noord-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang