Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Dreams Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Llewellyn S
1 nag
5.0
Okt 2024

Just what I needed. Ek het lekker gebly by Desert Dreams.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent host, great room and amenities. Safe and quiet area. Comfortable, clean and safe. Highly recommend. Delicious breakfast. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A pleasure. Excellent value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely stay. Lovely stay! Breakfast was great too. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekrisha M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Great. It was in a great location and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Ek het beter diens verwag na aanleiding van die resensies wat ek gelees het. Die kamer was netjies en skoon, maar die matras was te hard vir my man met sy rugprobleme. Ek het nooit eers die eienaars gesien nie, en die personeel was maar bra dof. Die dametjie wat die gekookte deel van die ontbyt gemaak het, het nie verstaan wat ons gevra het nie. Daar was 3 opsies, 'n volledige ontbyt met 2 eiers, spek, beesworsie, tamatie en uie; geroosterde toebroodjies; en 'n omelet. Ons het gevra vir net 2 saggebakte eiers op bruin roosterbrood - sy het vir ons 'n hardgebakte eier geroosterde toebroodjie gebring, wat ons toe nie geëet het nie. Verder was ons daar sonder ons eie vervoer, en moes ons elke keer van 'n duur taxidiens gebruikmaak om die 2,8 km na die naaste restaurant vir aandete te kom en weer terug te kom na die gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
James
Desert Dreams Bed and Breakfast
Goeie dag, Dankie vir julle tyd om die resensie te skryf en die 1 dag se oornag by Desert Dreams B&B. Eerste om ons personeel dof te noem is baie onvanpas. Ons het 3 opsies soos u noem en die wankommunikasie kon gekom het dat ons personeel nie die roosterbrood maak nie, omrede elke gas dit verskillend verkies en self maak. Hulle het dus gedink u soek 'n toebroodjie met eier op soos wat ons aanbied. Julle was meer as welkom om dit oor te bestel en hulle sou met liefde dit oor gemaak het. Ons as eienaars het takies wat ons deur die dag doen, sommige dae baie meer as ander, so dan is ons dalk nie vir die middag by die gastehuis nie, maar ons het 4 personeel beskikbaar wat meer as bereid is om te help en ons nommers staan in die kamers om ons direk te kontak. Ongelukkig is vervoer en pryse van vervoer uit ons hande. Dalk is dit 'n beter keuse om altyd by 'n Hotel te boek wat 'n restaurant op die perseel het, dan is vervoer nie benodig nie. Groete James

Rudi V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Eienaars werk hard om hierdie 'n onvergeetlike woestyndroom te bied aan gaste. Verblyf met ongelooflike ruim spasie wat vreeslik baie beteken vir twee mense. Hierdie bonus vermeng met vriendelikheid, en gemoedelike personeel op die perseel. Privaatheid is aan die orde van die dag, en dit is welkom om te weet, jy steur niemand anders as jy in en uit beweeg nie. Wonderlikste ontbyt, en eenheid is goed toegerus. Ook 'n fyn hand van spesiale aandag in eenheid en weldeurdagte detail is sigbaar wat sorg vir 'n ekstra tuisgevoel. Wanneer 'n mens vêr ry, en gemaklik en gerus kan bly, is die ervaring van alles wat beleef word, soveel groter. Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Amazing, heerlik, wonderlik, vriendelike mense, heerlike kos. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Desert Dreams Bed and Breakfast
Liewe Estelle, Dankie vir die resensie dit was heerlik om julle hier te he. Groete James

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 580
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Muafangejo-straat 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a59fe9a24b4ef84a75ef791dd4a1007e7e582e0e1eaf9a07b24a76085dba3c76f4391b90c50ab050cd670ac59a8acf6618b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 1 mens 8 5 1 5 2 John Muafangejo Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.962207989033 14.502031408949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang