Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Palace Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elvida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 79 resensies vir Desert Palace Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Eleonora D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleonora D

Good, friendly and clean.

It was a pleasant stay over. Very friendly staff, good food, nice and clean rooms.

Stephen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

200% any time again.

Alles was fantasties. Ek beveel julle 200% aan vir almal.

Yolanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Amazing! Baie vriendelik en behulpsaam. Die kos is van die beste. Ek hou so vol.

My heel eerste keer in julle pragtige dorp. Mense is baie vriendelik en julle laat mens onmiddellik tuis voel.

Magda N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda N

Skoon, netjies, rustig.

Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Lewer baie goeie diens.

Rita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita O

Rustig en aangenaam.

Die kamer was gerieflik behalwe vir die een matras wat baie "pap" was, en die lugversorger wat gebreek was. Maar die personeel het ons baie gou oorgeskuif na 'n ander kamer. Personeel baie vriendelik en die hele area netjies en skoon. Die restaurant en kos is puik.

Bruce H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H

Aangename ervaring.

Staf was vriendelik en baie behulpsaam.

Andre D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Vandat ons gearriveer het, het ons goeie diens gekry en baie glimlagte.

Terence V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V

Baie netjies en goeie diens.

Sien sterre.

Mariette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Absoluut die moeite werd.

Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Top-gehalte etes en diens. Tot 'n motorwas diens. Sal definitief weer besoek.

Gerald V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V

Baie lekker plek.

Baie lekker plek met krag as daar load shedding is! Dit is baie gerieflik en baie sentraal geleë.

Antonie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antonie V

Vriendelike en netjiese verblyf. Klein dingetjies wat pla.

Ontvangs was baie flink en vriendelik en die kamer super netjies. Mens sou verwag het dat daar by die bed voorsiening gemaak word vir die laai van selfone (mens moes letterlik die bed wegtrek om by 'n muurprop uit te kom). Die ketel is nie koordloos nie en dus moet mens ook afbuk om die prop uit te trek vir volmaak. Mure is maar dun - kon die gas in naburige kamer hoor snork en enige beweging of gepraat in die gang was goed hoorbaar. Die restaurant was 'n teleurstelling. Behalwe vir uitstekende uieringe en 'n vars yskoue beer-on-tap, was die (in my geval chicken schnitzel) maar vaal. Met die Dom Pedro is 'n dun strootjie voorsien wat met die eerste teug toegetrek het. Hoewel die kelner vriendelik was en vinnig om die bestelling te neem, het sy skoon verdwyn en moes 'n ander kelner maar later die borde kom haal en haar weer gaan soek vir 'n faktuur.

Anene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anene M

Staff excellent, friendly and helpful.

Staff excellent. Need to check rooms before checking in a guest to ensure side lights working, TV is correctly set, the telephone is working as well as the safe. Staff quickly rectify any problems and with a smile.

Henriehetti L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriehetti L

Was heel aangenaam, behalwe vir die 2 enkelbedjies.

In bespreking gevra vir 'n dubbelbed.

Hans B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans B

Die diens laat baie te wens oor.

By die ontbyt was daar geen borde of lepels nie. Diens was swak.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ri-alrene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ri-alrene V

Not good.

Did not get the room I booked. Specifically booked a double bed and had to sleep on a single bed.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rozanne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne S

Dit was okay. Niks besonders nie.

Ons het meer verwag. Die pizza was die hoogtepunt.

Wanda J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Vriendelike diens.

Kamers skoon en netjies. Veilig. Sal beslis elke keer daar tuisgaan wanneer ek heen en weer Gauteng toe reis.

Bernard R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Wonderlike plekkie en baie rustig.

Jy kan enige tyd van hierdie plek gebruik maak. Parkering kan 'n probleem raak, aangesien daar ook 'n casino op die perseel is en baie van dit gebruik maak.

Carika J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika J

Amazing.

Dit was so ontspannend.

Suzanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

The staff was very professional and helpful at reception, with the aircon and the staff at your restaurant.

The rooms were clean, we received a warm welcome from the staff. They are extremely professional and the service was very nice. The staff is very friendly. The food was exceptional, we had your Chicken Schnitsels and your prices were a surprise, some restaurants will charge over R50-00 for a glass of wine. The glasses were clean and not chipped. It is a lovely place and I will definitely not stay anywhere else.

Wanda J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Skoon, netjiese kamers en vriendelike personeel.

Sal beslis elke keer daar tuisgaan wanneer ek tussen Springbok en Gauteng reis.

Jarryd S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd S

Goeie diens en ervaring.

Was lekker gewees in Upington.

Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Vriendelike diens, skoon en netjiese kamers, lekker kos.

Sal definitief weer daar bly.

Christina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Al you need under one roof.

Only bad cellphone signal, very frustrated.

Jan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jan H

Nice.

Ek sal weer gaan oorslaap. Daar was net 'n probleem met die bespreekte kamers. Dis gou reg gestel, dankie.

Alida V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Vir R650 'n nag kry jy beslis waarvoor jy betaal.

Die Hotel is nooit stil nie tipies aan 'n kasino. Gaste se gesprekke in gange in oggend ure is duidelik hoorbaar. Dis 'n jammerte dat die hotel nie van die kasino kan geskei word nie. Die kamer self is netjies en skoon en die personeel is vriendelik. Sekuriteit is moeilik met 'n aangrensende golfbaan waar daar nie sekuriteit sigbaar is nie. Wel baie lekker gebly in die besige plekkie.

Siegfried V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Siegfried V

Baie geniet. Dankie.

Baie Platteland rustig. Baie geniet. Kos heerlik.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus R

Gerieflik vir oornag.

Alles beskikbaar vir een nag se oorslaap. Casino veroorsaak dat van die gaste remoerig is.

William B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William B

Dit het voldoen aan die verwagting.

Upgrades need to be considered, especially in the rooms. The entrance road, branching off from the main road, need to be lit up at night. It poses a safety risk, whilst security officers could also be provided at the main entrance.

Rohann S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rohann S

Baie sleg.

Gaste drink, mors en lawaai tot laat nag en van vroeg oggend af. Los hul drankbottels orals en vergader voor mens se kamerdeur in net handdoeke gekleë en lawaai en kuier. Die kombuis neem ure om kos voor te berei en die algehele toestand en voorkoms van die hotel vertoon glad nie soos op die fotos nie.

Heike B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Heike B

Use your money somewhere else.

Everything here at the casino was below average. For the amount that you pay for an executive room you can get way better value for money somewhere else in town. Me and my partner when on a day trip, and booked it as such. The room they gave us had 2 single beds of just 1 double. I was okay with it but then they only gave 1 set of towels and 1 of everything else (eg. coffee etc). The fridge was full of mould. The phone was broken so no room service or front desk calls. So we went to the restaurant, they are heavily overpriced and the food is so disappointing and again, below average. Don't understand how they're still open.

Henre O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henre O

Nooit weer in my lewe.

Ons was die verste kamer gegee, geen lift. Badkamer se lig het nie gewerk nie, extractor fan in badkamer klink soos 'n trekker. Water was af! Kamer vol groot spinnekoppe! Spinnerakke orals. Plugs het nie gewerk om fone te charge. Swak-gelaste kragkonneksies onder die tafel wat brandgevaar inhou. Mense het geraas tot 01:00 die oggend en dit nadat ons heeldag op die pad was en die volgende dag weer moes aanry. 'n Totale gemors en was verleentheid vir my gewees omdat ek die plek gekies het. WiFi was onbruikbaar. Moes data op foon gebruik. Nee wat.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Danel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel D

Fantasties!

Alles is gerieflik en bymekaar. Restaurant se kos is uit die boonste rakke.

Amelia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Ons was beïndruk met die Desert Palace Hotel.

As jy iets anders as die gewone blyplek in gedagte het, is die Desert Palace Hotel die perfekte keuse. Die prys was 'n groot verassing, sowel as die vriendelike diens, netheid en ligging. Sal baie beslis aanbeveel.

Owen K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen K

Hulle kos was baie lekker.

Diens was baie goed in my huis taal. Baie vriendelike diens en baie om te doen daar.

Petrus Salomon W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Salomon W

Uitstekende diens.

Uitstekende diens en vriendelike diens.

Brian B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Fantasties.

Skoonmakers, toonbankassistente, waiters en ander personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Frederick T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Veilige, netjiese plek.

Plek is netjies en goedgeleë.

Elizabeth J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Dit was lieflik!

Die slaapkamer was baie skoon, netjies en pragtig. Die diens was goed. Die addisionele aktiwiteite, soos die putt putt, was pret en boonop baie goed geprys! Desert Palace sien ons binnekort weer.

Valentino L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentino L

Fantastic!

The 2 days were just good and relaxing, perhaps just look at the beds however, the one I slept on was not so comfy.

Henk V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Sowat van netheid en diens het ek lank terug beleef. Knapgedaan.

Die personoeel se vriendelikhied en professionaliteit word deur min oortref. My kamer was baie netjies maar tog vriendelik. Alhoewel alle personeel my tuis laat voel het, het Rosa, by die restaurant, uitgestaan. Op pad uit, het ek van die "housekeeping" dames raakgeloop en die goeie wense wat hulle my gegee het, weerklink steeds in my ore. 'n Netjiese, veilige en aangename oornag om batterye te laai na 'n lang dag se bestuur en werk.

Theo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Veilig en gerieflik.

Vriendelike en behulpsame personeel. DIe fasiliteite is skoon en netjies en het alles wat nodig is vir 'n oornag stop.

Charlotte D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte D

Was tevrede, maar kamer was nie reg toe ons half 4 inboek nie.

Beddegoed was nie op die bed nie, moes buite wag tot hul die bed oorgetrek het.

Janine P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Baie lekker

Die swembad moet net bietjie skoongemaak word. Die kos is baie lekker. Baie vriendelik.

Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie lekker gekuier, die diens is goed, die uitsig vanaf die kamer was baie mooi.

Die restaurant is nie baie netjies nie, die kos is beslis die swakste van al die plekke waar ons gebly het. Dié afdeling kort dringende aandag.

Andre D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Uitstekende diens deur behulpsame personeel.

Geen klagtes oor Desert Palace of die dorp nie.

Marina L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L

Gerieflik vir een aand se oorslaap terwyl op pad na volgende bestemming.

Netjies. Restaurant is ontspanne en heerlik buite, indien verkies. Gerieflike enkelaand-oorslaap.

Arthur S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur S

Kuier in Upington tussen vriende was aangenaam.

Bestuur kan moontlik meer bystand aan die ontvangspersoneel verleen wanneer klagtes ingedien word deur kliënte; veral oor naweke waar dit by herstelwerk kom. Lekkende toilet in kamer was nie herstel gedurende ons verblyf nie.

Malcolm L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm L

Baie lekker gewees.

Fasiliteite soos putt-putt, bowling en casino het grotendeels bygedra tot die lekker kuier.

Barbara N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara N

Dit was nie 'n baie bevredigende ondervinding nie.

Daar was geen hysbak. Ons moes met trappe opsukkel, sonder hulp tot aan die einde van die hotel. Die gaste was ook baie lawaaierig in die vroeë oggendure met deure wat klap ens.

Marietjie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie D

Okay.

Ontvangs en rekeningafdeling is pateties. Ons kry sommer 'n rekening vir aandete wat 'n persoon op ons kamer nommer geëet het. Ons het 2 nagte bespreek deur webtuiste en toe word dit vertel deur ontvangs dat ons net 1 nag bespreek het.

Melanie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie K

Clean and hospitable.

Note that it is not a frequent destination but I will use it the next time I need to travel to Upington.

Andrè H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrè H

Die hele proses was baie maklik en ons het gerieflik gebly, baie dankie.

Ons is net baie jammer dat ons meer as 80 km van ons bestemming af moes oornag. Met ons reis na die Augrabieswaterval toe het ons by tientalle gastehuise verby gery wat ons onbewus was van, en ook nie ge "google" kon word omdat ons nie die name geken het nie, en baie min van hulle op die webtuiste verskyn het.

Liezl B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Driving to Upington cam be a real challenge, the road is super long from Cape Town so it might be better to fly.

Not a lot to do in Upington.

Esmé V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé V

Mediocre.

Die tuin en plaveisel om die sirkel kort aandag. Die ingangsportaal is teleurstellend en lyk afgerem en oud. Die kamer was skoon en netjies. Die restaurant lyk afgerem en kan belê in ordentlike tafeldoeke sonder plastiese oortreksels en gedekte tafels. Hul kos en diens in die restaurant was puik.

Valdene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Valdene P

Nie wat ons verwag het nie.

Met aankoms het ons 'n kamer ontvang sonder linne. Baie teleurstellend, want ons was reeds 8 ure op die pad. Moes wag vir ander kamer. Restaurant se diens was baie swak, min kelners aan diens, ons het uur gewag vir ons kos en toe kos uiteindelik by ons aankom was dit nie alles nie. Volgende oggend met ontbyt was buffet nie opgestel nie en ons moes reël met kelner hoe om ontbyt vir ons te bedien.

Maritza S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Lekker oornag en almal het goed rus ingekry vir die volgende dag se gebeure

Ons het oornag by Desert Palace Hotel en kon rustig en gemaklik klaar maak die volgende oggend om 'n begrafnis by te woon

Hendrik B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Aangenaam.

Aangenaam, veilig en goed vir oornag.

Albertus Venter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus Venter V

Lekker.

Basies en lekker. Sal weer daar oorslaap.

Elize L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Baie lekker.

Vriendelik mense en altyd behulpsaam.

Fanie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie R

Plek netjies en skoon - ligging goed buite dorp.

Easy to find, outside of town, neat and new, air-conditioning working well!

Duan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duan N

Okay.

Hotel was 'n hotel op 'n stadium, maar kan doen met 'n renovation.

Hendry C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry C

Great.

Personeel van hotel het my verblyf baie aangenaam gemaak.

Terance F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Terance F

It was okay. Nothing exceptional.

Some of the guests were very noisy when retiring. Impacted my sleep.

Marie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marie B

Nie die geld werd.

Kamers ruik na rook, baie goed los en nie goed vasgemaak.

Marlynn M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M

Aangename verblyf.

Blyplek was bevredigend. Het aan personeel inligting rakende interessanthede om te besoek gevra. Kon nie van hulp wees. Kon nie vrae rakende byvoorbeeld pad na en van Augrabies beantwoord nie. Is nie ingelig oor Matriekafskeid daar nie. Met terugkom van dorp 30 minute in tou gewag voor ons kon ingaan. Parkering vir gaste was ook 'n probleem. Het aan persone by ontvangs inligting oorgedra.

Desert Palace Hotel se terugvoer

Dear Marlynn,

Ons is jammer vir die ongerief tydens u verblyf hier by ons. Die inligting is oorgedra aan die verskeie departemente om geriewe vir u en ons ander gaste te verbeter vir 'n volgende besoek.

Groete
Desert Palace Hotel

Desert Palace Hotel
Pieter O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Rustige area met mooi blyplek en lekker kos.

Baie rustige area waar Desert Palace Hotel is. Lekker kos in die restaurant met vriendelike personeel. Die gholfbaan reg teenaan is deel van die perseel - wonderlike uitleg. Sal weer daar inboek indien in die omgewing.

Henry V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry V

Die kamer was groot en skoon en die uitgang op die golfbaan baie lekker.

Die diens was oor die algemeen goed, maar nie uitstekend nie. Die eetgeriewe is nie watwonders nie en ons kon op die laaste dag nie ontbyt eet nie omdat hulle eers 8 uur oopgemaak het. Die aandete was lekker. Dit was nie netjies om die swembad nie.

Gideon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon B

Was baie teleurgesteld met aankoms. Die hele voorportaal en van die gange het na rook geruik.

Ons was teleurgesteld want ons het meer verwag en die rookreuk het ons heeltemal afgesit!

Gerard V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerard V

Onbevredigend.

Die plek is oud. Ruik na rook orals. TV in kamers oud en beeld swak.

Desert Palace Hotel se terugvoer

Beste Gerard,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer vir u slegte ervaring.

Ons het intussen infrastrukturele veranderinge aangebring om die rook reuk te verwyder.

Ons hoop om julle binnekort weer by ons te sien.

Groete
Desert Palace Holtel

Desert Palace Hotel
Karen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B

Will stay again.

Friendly staff and safe environment.

Philip J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip J

Onpersoonlk.

Wil voorkom asof renovasies onderneem word reg rondom ons kamer. Mense vriendelik en saaklik. Het casino geniet. Restaurant benodig opknapping. Kos goed.

Hein S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Verblyf was okay.

Ek het die matras as swak ervaar.

Frik B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B

Nie aan te beveel.

Die sigaretrook van die casino area deurtrek die hele hotel en alle areas is die rook 'n lastigheid. Ook in ons kamer wat die verste weg van die casino area was. Kamer was nie gereed met ons aankoms om 14h10 nie. Ons moes 30 minute wag. Geen hotel gids beskikbaar in kamer nie.

David M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Uitsteekende,waarde vir geld!

Van ons aankoms tot ons vertrek, was alles puik -,wat meer kan ons sê!

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1, Golf Course-weg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YzJmM2Y2LTdkNWYtNGRkNS04MjFiLTRkMDEyNjhjZGZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Erf 1, Golf Course Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.427050161068 21.299615188947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang