Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Palace Hotel

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1, Golf Course-weg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Desert Palace Hotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en Golf Course Road. Die oord bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer met vriendelike, goed opgeleide personeel wat jou hulle prioriteit maak. Ons sal aan al jou behoeftes voldoen en seker maak dat jou verblyf onvergeetlik is.

Die hotel bied verblyf in 24 kamers, met 'n opsie van standaardkamers of die meer eksklusiewe kamers, met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Hier wag die vreedsame atmosfeer vir jou met fraai versierde kamers, wat 'n stresvrye en genotvolle verblyf aanmoedig. Elkeen van die kamers het lugversorging, 'n platskerm-TV met 11 DStv-kanale, kamerbediening, telefoonlyne, 'n haardroër, en 'n elektroniese kluis. Die meer luukse kamer het ook WiFi en 'n yskassies met ekstras wat gereël kan word. Rolstoelvriendelike kamers is op versoek beskikbaar.

Hotel gaste het toegang tot ons heerlike swembad-area. Ander geriewe sluit in: die casino, ons restaurant met 'n speelgrond en lapa, speletjiesarkade, konvensie-sentrum, 'n dagsorgsentrum, mini-gholfbaan en winkels. Daar is ook 'n kegelbaan en 'n gimnasium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Great fun at a quaint little casino. It was awesome to add a one night stay to our road trip that was spent at this lovely little casin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Eleonora D
Saam met vriende
5.0
Good, friendly and clean. It was a pleasant stay over. Very friendly staff, good food, nice and clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Magda N
Gesin met tieners
4.8
Skoon, netjies, rustig. Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Lewer baie goeie diens.
Aug 2024
Jeremiah A
Gesin met klein kinders
4.2
Awesome. I really enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rita O
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig en aangenaam. Die kamer was gerieflik behalwe vir die een matras wat baie "pap" was, en die lugversorger wat gebreek was. Maar die personeel he...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elvida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 1, Golf Course-weg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Desert Palace Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1, Golf Course-weg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YzJmM2Y2LTdkNWYtNGRkNS04MjFiLTRkMDEyNjhjZGZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Erf 1, Golf Course Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.427050161068 21.299615188947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang