Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Quiver Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Anna-marie M
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly, geriewe uitstekend! Pragtige sterrehemel saans. Uitsonderlik! Uitstekende verblyf in die ongerepte woestyn, gerieflik naby Sossusvlei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Anna-Marie, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is baie bly dat julle ons ligging, geriewe en die mooiste sterre geniet het! Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Desert Quiver Camp Span

Dawie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n belewenis! So, so mooi! Jy moet dit self beleef om dit te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Dawie, Duizend dankies vir die 5 uit 5 punte! Ons is so bly om te hoor julle het jul verblyf by ons en die mooi natuurskoon geniet! Sien uit om jul weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Quiver Camp Span

Anne-mariè D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige blyplek en asemrowende natuurskoon. Heerlik gebly en dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Anne-marié, Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer! So bly hulle het die natuurskoon geniet en lekker gebly by ons. Sien uit om julle weer te sien. Beste wense, Die Desert Quiver Camp Span

Ann D
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2025

An excellent stopover for a tired traveller. Lovely comfortable units, air-conditioned, and spacious. Pool, clean and bar welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Dear Ann, Thank you for the lovely feedback! We are very pleased that you enjoyed our spacious air-conditioned units, the pool and welcoming bar at Desert Quiver Camp! Looking forward to your next visit! Best wishes, The Desert Quiver Camp team

Leatitia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil met asemrowende skoonheid om jou. Baie lekker gekuier in die natuur en die verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Leatitia, Duisend dankies vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor julle het die kuiertjie geniet en sien uit om julle weer by ons te verwelkom! Beste wense, Die Desert Quiver Camp Span

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige huisies in die woestyn! Kamer en badkamer mooi modern. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Elmarie, Vreeslik baie dankie vir die mooi terugvoer! Baie bly dat julle ons moderne huisies geniet het en lekker by ons gebly het! Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Quiver Camp span

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Aangenaam. Kort net kassies langs die bed, en gemakstoele buite by die braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Kobus, Baie dankie vir die goeie punte en terugvoer - sal hieraan aandag gee om te verbeter. Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Quiver Camp Span

Jack M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Het dit baie geniet! Baie skoon en netjiese verblyf met aircon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Jack, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle ons verblyf en die lugversorging geniet het! Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Quiver Camp-span

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Mooi area om is te reis. Was teleurgestel om nie by Desert Quiver Camp te kon bly nie, was glo "overbooked" nadat ons bevestiging ontvang het van die bespreking 'n week voor ons aankoms. Die persoon waarmee ek gepraat het was nie baie vriendelik of behulpsaam nie en ons is aangese om te skuif na die Desert Camp langsaan. Daar het ons darm vriendelike personeel ontmoet en kon ons lekker bly. Plek was skoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig. Ek beveel steeds altwee plekke aan omdat dit so mooi area is.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Morne, Baie dankie vir die terugvoer en aanbeveling vir beide Desert Camp en Desert Quiver Camp! Bly julle het die skoon en gerieflike geriewe geniet asook die pragtige uitsig! Jammer oor die fout wat ingetree het van ons bespreking span se kant af. Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp & Desert Quiver Camp span

Auguste E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Die tente is pragtig en goed onderhou. Die staf was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die mooiste uitsig oor die Namib en 'n plus dat dit net 5km van die Sossusvlei-hek en Sesriem Canyon is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Quiver Camp
Beste Auguste, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is bly julle het ons ligging en die mooiste uitsigte geniet! Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Desert Quiver Camp span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNHZHgZi44qfg6BBgK1vpH6RyOtFzeIk7Yjw5UjXfdFI9QnAHa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 835 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Desert Quiver Camp on D826 Just off C7 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.4857590658 15.83765433949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang