Desert Rendezvous
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 238, Hentiesbaai, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Desert Rendezvous is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Hentiesbaai, Namibië. Hentiesbaai is die visvangmekka van Namibië en ook die poort na die Skedelkus, Damaraland, Kaokoveld, die Etosha Wildreservaat, die Caprivi in die noorde, Sossusvlei, Sesriem, Naukluft Natuurreservaat en Solitaire in die suide.
Ons bied stylvolle, moderne en gesinsvriendelike geriewe vir toeriste en vakansiegangers. Gratis WiFi is oral beskikbaar.
Gratis en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. 'n Lughawependeldiens, gewone pendeldiens, wasgoeddienste en skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kom ontspan hiér na 'n lang dag in die woestyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Asia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strandloperstraat 238, Hentiesbaai, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Desert Rendezvous het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 238, Hentiesbaai, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang