Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Desert Rose Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Doné N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné N

Heerlike rustige wegbreek.

Was baie rustig en lekker wegbreek gewees. Beslis waarde vir geld. Ons tweede keer daar en sal beslis weer kom.

Desert Rose Cottage se terugvoer

Baie dankie! Dit was baie lekker om julle weer te sien en kom gerus weer

Desert Rose Cottage
Gail H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Gemaklik, veilig and heerlike plek om te bly.

Dit was lekker, rustig & pragtige plek.

Emelda L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelda L

Good value.

Overall good value for money.

Willem N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Oorgeslaap 1 aand.

1 aand oorgeslaap. Baie lekker geslaap. Stil area goeie ligging.

Gawie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Slegs n oorslaap, maar ek sal langer ook bly.

Baie lekker en baie veilig. Geen probleme gehad nie.

Waseema P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseema P

Great host.

Liz was a great host. She assisted in any request and made my stay very easy. Will definitely recommend Desert Rose Cottage. Thank you for the awesome stay.

Doné N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné N

Rustig en gerieflik. Home away from home.

Ons het dit regtig baie geniet en sal beslis weer daar kom kuier.

Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantasties.

Baie beslis, gasvrou baie gasvry.

Prof Kobus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Geen probleme.

Geen probleme. Wat mens wel mis in die cottage, is 'n TV. Selfs Open View sal goed wees.

Noelien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelien V

Vir die doel van verblyf was dit naby geleë en baie lekker.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon. 'n TV kan wel oorweeg word. Baie dankie dat ons kon reël omtrent die sleutel.

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c94ca0ccbdb3196e7658e2ed5eaf1a7ba1067a62595bf968d2021ac51ae5b27b6bfedae6ea81e5d0b47311cc797fc817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Cleveland Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894268811492 18.621779533414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang