Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Doné N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike rustige wegbreek. Was baie rustig en lekker wegbreek gewees. Beslis waarde vir geld. Ons tweede keer daar en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizanne
Desert Rose Cottage
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle weer te sien en kom gerus weer

Gail H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik, veilig and heerlike plek om te bly. Dit was lekker, rustig & pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Good value. Overall good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oorgeslaap 1 aand. 1 aand oorgeslaap. Baie lekker geslaap. Stil area goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Slegs n oorslaap, maar ek sal langer ook bly. Baie lekker en baie veilig. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waseema P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Great host. Liz was a great host. She assisted in any request and made my stay very easy. Will definitely recommend Desert Rose Cottage. Thank you for the awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doné N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en gerieflik. Home away from home. Ons het dit regtig baie geniet en sal beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Fantasties. Baie beslis, gasvrou baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Geen probleme. Geen probleme. Wat mens wel mis in die cottage, is 'n TV. Selfs Open View sal goed wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noelien V
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Vir die doel van verblyf was dit naby geleë en baie lekker. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. 'n TV kan wel oorweeg word. Baie dankie dat ons kon reël omtrent die sleutel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c94ca0ccbdb3196e7658e2ed5eaf1a7ba1067a62595bf968d2021ac51ae5b27b6bfedae6ea81e5d0b47311cc797fc817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Cleveland Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894268811492 18.621779533414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang