Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Guest House and Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Natalie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het baie lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Baie lekker eenheid, baie skoon en netjies. Beveel definitief enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Hallo Natalie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet! Ons het nuwe eienaarskap van Desert Rose geneem net voor blommetyd en ongelukkig was daar geen tyd vir enige opgradering of verandering. Hou asb ons webtuiste dop, Desert Rose kry 'n nuwe blaadjie! Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete.

Mariska P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gemaklik en rustig. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het om te oornag oppad na die volgende bestemming, asook 'n heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Mariska, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy tevrede was met alles en dat die ontbyt aangenaam was. Vriendelike gastehuis groete uit Springbok Karo Engelbrecht

Rynald D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker geslaap. Mooi, netjies en skoon gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik. Die verblyf was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Baie dankie vir die resensie Debora. Bly julle was tevrede met die verblyf! Gastehuis Groete Karo Engelbrecht

Granville M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Great! Baie lekker gebly, veilig en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Sien soos bo. Ons het heerlik gebly en die omgewing was stil en die plek was netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elroy S
1 nag
3.8
Sep 2024

Baie dankie aan Gerhard vir vriendlike diens. Mooi uitsig oor Springbok. Ons tydjie by Desert Rose Guest House and Self-catering het terdeë geniet. Net te kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wilda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vir sseker die beste opsie in Springbok! Daar is twee plekke in Springbok wat ek sal aanbeveel: Desert Rose is vir seker een van hulle. Kamers is smaakvol en gemaklik, gras vir kinders. Vriendelike diens. Veilige parkering. Troeteldiervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie gemaklik. Alles was soos verwag en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot weersiens, Maralynn.

Berna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

3 dames wat blommekyk. Ons het in die 3-bed-eenheid gewoon, dit was silwerskoon en goed toegerus. Die foto's gee die indruk dat dit ruimer is, en die tuin ook groter. Beurtkrag was 'n probleem omdat daar nie alternatiewe voorsiening is nie, en die waterdruk dan ook swak is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang