Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Ruby Retreat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dedrei H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige blyplek! Vreeslik oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Gratis WiFi, Netflix, koffie en tee geriewe, veilige onderdak parkeerplek agter 'n motorhek en die vriendelikste gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. It was very nice, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

We loved staying at Desert Ruby Retreat. Jolize is a great hostess! We really enjoyed our stay. It is clean and comfortably equipped. Lovely, practical overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Jolize is 'n spontane en vriendelike gasvrou. Sy laat jou onmiddellik tuis voel. Ons het vreeslik lekker gebly. Niks was te veel gevra nie en Jolize was baie hulpvaardig, tegemoetkomend en die plek het ons verras. Die grondpad kort 'n bietjie van 'n skraap en 'n teken van die teerpad af sal help. Die GPS het ons deur die (township) geneem wat nie te erg was nie, maar tog onnodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f019ac03a995fa32e95f20f16c316d89a6a892db07fe4fed4638e88006163fc0ceeea8ad64745a9d3dc433bb2331888116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Perseel 119 Schroder 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738106467092 20.588881102068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang