Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Wind Private Guest and Game Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Isabel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die stilte sonder ander mense was presies wat ons nodig gehad het. Dit was voedsel vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vrede, ontspanning, avontuur. Die wegbreek na Desert Wind was die perfekte naweek om tyd saam met die gesin te spandeer. Ons het in die kliphuis gebly en die kinders het die een avontuur na die ander in die droë rivierloop gehad. Die hottub en braaigeriewe het ook gesorg vir lekker rustige aande. Geen selfoon netwerk by die kliphuis is ook uitstekend vir 'n "disconnect to connect" tyd met die familie. (Daar is wel netwerk by die ontvangs indien oproepe gemaak moet word). Sal die plek vir enige persoon aanbeveel wat goeie familie tyd wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Desert Wind Private Guest and Game Farm
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Clive D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent! Very nice. I want to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Die rustigheid van die Klein Karoo. Die rustige omgewing, mooi skoon cottage en vriendelike staf het bygedrae tot 'n heerlike 2 dae kuier in die Karoo. Die springbokke, elande, gemsbokke en skape in die omgewing het bygedrae tot 'n heerlike ervaring. Die fietsry was goed maar uitdagend vir 'n minder ervare ryer. Dankie vir jou warm ontvangs en vir jou vriendelike diens en skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker ervaring. Kon goed ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Alicia en Jaco het regtig soveel moeite gedoen om ons kuier nog lekkerder te maak. Die Jacuzzi en semi 4x4-roete was vir ons 'n hoogtepunt. Hulle het moeite gedoen om vir ons die rugby aan te sit en heerlik saam met ons Erfenisdag gevier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Desert Wind Private Guest and Game Farm
What a pleasure hosting you.

Chantelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Top notch! Alicia and staff were fantastic hosts, the house is beautifully decorated and there was nothing that we needed that was not there. They even organised an Easter egg hunt for the kids. We felt very welcome and pampered. The little shop stocks all essentials, from spices to potbrood mix to feminine products to beanies and wood and ice. We thoroughly enjoyed our stay and the kids really enjoyed the hot tub. Thanks Alicia, we'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Desert Wind Private Guest and Game Farm
Hallo Chantelle Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom.

Van V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Sal definitief weer daar besoek aflê. Waarde vir geld, stil en pragtige wêreld, uitsonderlike verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Vir seker die moeite werd as jy hou van die natuur en stilte! Absolute wonderlike plek! Die huis en omgewing is netjies en skoon, die natuur en die stilte is 'n belewenis! Die Jacuzzi sorg vir baie pret vir die kinders asook grootmense. Dit was 'n perfekte wegbreekplek om van die stad en sy besige lewe te kan vergeet. Ons het ongelooflik lekker gerus, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Desert Wind Private Guest and Game Farm
Hello Shaun, Baie dankie vir jou goeie resensie, dit maak ons harte bly en die moiete werd wanneer ons gaste die verblyf en akkomodasie waardeer en geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Desert Wind Groete

Aleisha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Was really an amazing trip. Die kliphuis has a magical energy and enjoyed every moment. Each evening was so different. Die kliphuis was an amazing experience, beautiful nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 300
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg-/Touwsrivier-/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c95416f3be978200a8f08732f4959692345dc1667be77a0996fd7971456bd90ca772c1db26d36ae2b75236fdc58f5699fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 10 mense 19 5 1 5 Desert Wind Farm Ouberg/Touwsrivier/Ladismith Road 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.600092381947 20.210143178701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang