Desert Wind Private Guest and Game Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg-/Touwsrivier-/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R5 450 per nag, vir 10 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein-Karoo tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en skouspelagtige landskappe geleë. Die gebied spog met pragtige wynproduserende en vrugteverbouende dorpe, hoë kranse, helder riviere en kronkelende passe. Die unieke Desert Wind Private Guest and Game Farm is ongeveer 200 km van Kaapstad en 48 km van Montagu af.
Alle verblyf is selfsorg en maak van sonkrag en gas gebruik. Daar is 'n groot gastehuis met slaapplek vir 10, 'n oulike gastekothuis met slaapplek vir 4, 'n lieflike klipkothuis met slaapplek vir 4 en 2 luukse koninggrootte-suites.
Daar is 'n piekniek- en braai-area by die boma langs die kloof en 'n boma langs die Zebra- en Springbok-eenhede. WiFi is by ontvangs beskikbaar. Die klein winkel op die perseel verkoop basiese benodighede, ys en aandenkings, maar gaste moet kontant saambring, want daar is geen kaartgeriewe op die plaas nie. Vuurmaakhout kan bestel word. Elke eenheid, behalwe Eland House het 'n houtvuurwarmbad.
Desert Wind spog met 'n verskeidenheid wild wat op die plaas gesien kan word. Gaste kan ook 'n entjie ry na die nuwe watergat. Daar is ook bergfietsroetes en staproetes om te verken, of gaste kan net by die eenhede ontspan en die uitsig geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Desert Wind Plaas, Ouberg-/Touwsrivier-/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Desert Wind Private Guest and Game Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg-/Touwsrivier-/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang