Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Designer Apartment in Trendy De Waterkant

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Designer Apartment in Trendy De Waterkant
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Arie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arie J

Was baie lekker, net te kort.

Ons het heel lekker gebly, hou baie van die ligging. Die eenheid self het net 'n bietjie werk nodig. Die mikrogolf se voorste paneel kom los, daar kort asblikke, en die kaste oor die algemeen is baie sleg. Dit het vogskade binne-in, deure en skarniere is los, en panele se afwerking trek lelik los. Maar eerlik gesê, dit is as jy die kaste inspekteer. Die algehele prentjie lyk mooi van buite af.

Greyling V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greyling V

Gerieflik.

Baie netjies en veilig en op die regte plek.

Marli M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Ons het die verblyf baie geniet.

Net 'n paar goed wat vir ons uitgestaan het, die badkamers het nie asblikke gehad nie wat bietjie frustrerend is om higïeniese produkte te kan weg gooi. Die asblik was baie klein in die kombuis (ons was net 2 dae daar en slegs een oggend die kombuis gebruik en ontbyt gemaak). Die stortdeure lek vreeslik baie water, ons het menigmaal al gegly en amper geval. Die een kamerdeur (voor die badkamer) het nie 'n behoorlike slot nie om die deur toe hou nie.

Dirkie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie C

Netjies, goed ingerig met al die nodige toerusting.

Was baie beïndruk met die verblyf. Dis netjies, ruim en modern ingerig met al die nodige toerusting, maar ek dink dit sal kan doen met lugversorging vir die somermaande. Die verblyf is goed geleë en naby die Waterfront.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 34, Sovereign Quay 217, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATrkAaPOxSdcNSUHYJbulsB0ODxZ5MHm0aJG3gjmXM7xm5KWlqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 34 Prestwich Street 217 Sovereign Quay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916856266284 18.420205934918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang