Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Designer Apartment in Trendy De Waterkant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 34, Sovereign Quay 217, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Designer Apartment in Trendy De Waterkant woonstel is in Sovereign Quay in De Waterkant, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Die sitkamer het 'n gemaklike L-vorm rusbank asook 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die sitkamer loop uit op 'n balkon met pragtige uitsigte oor die stad.

Loop na die beste restaurante, markte en winkelgebiede vanaf die hartjie van die nuwerwetse De Waterkant. Neem 'n rustige rit na Kaappunt en geniet asemrowende uitsigte. Besoek die pikkewyne, Tafelberg, Kirstenbosch-tuine en ander versteekte juwele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Designer Apartment in Trendy De Waterkant
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Prestwichstraat 34, Sovereign Quay 217, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Designer Apartment in Trendy De Waterkant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 34, Sovereign Quay 217, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATrkAaPOxSdcNSUHYJbulsB0ODxZ5MHm0aJG3gjmXM7xm5KWlqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 34 Prestwich Street 217 Sovereign Quay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916856266284 18.420205934918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang