Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Designer Art Deco Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Theresa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Pragtige woonstel in die middestad, stylvol, skoon en netjies. Pragtige woonstel in die middestad, baie skoon en netjies met goeie kwaliteit linne en stylvolle dekor. Effens moeite om in te boek en te parkeer (parkering is in 'n ander gebou oorkant die straat) en ons het gesukkel om ons eenheid te kry in die groot gebou. Maar andersins was ons ondervinding baie goed en sal ons, nou dat ons weet waar die parkering en die eenheid geleë is in die gebou, dit makliker kry en vir seker weer daar gaan bly! Die eienaar het vir ons mooi die instruksies gestuur en pins en kodes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Waarde vir geld in die Kaapstad-metro. Ons het al vantevore in die Mutual Heights oorgebly, ideale ligging in Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masixole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

It was a good, very neat place with friendly staff. My husband was happy and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Fantasties Woonstel was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Amazing, well-arranged and lovely. This place felt like home, although it was a bit of a stretch each time we went out of our room (elevators). Nicolas, the host, is also very helpful, I really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

My stay. Love the fact that it is very central to all the places and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2021

We had a lovely stay. The studio is beautiful. The location is great and makes it easy to explore Cape Town. It was a welcoming stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantastiese plek om te bly. 'n Baie aangename ervaring en 'n warm ontvangs. 'n Lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5415958d13828705d17021e208b3a8e5ed4efa4df0eca09749e54121ee19422b574a83d82fca4243e2ecb865a0a72cc2f3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Darling Street 103 Mutual Heights 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.924341830459 18.422251045704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang